Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Donderdag

Hewige donderstorms sal volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens oor die noordoostelike deel van die Noord-Kaap, die westelike dele van Noordwes en op plekke in die Vrystaat voorkom.

Gauteng

Bewolk en koel, maar koud in die suide met enkele buie en donderbuie.

* Pretoria: 14 °C tot 19 °C

* Johannesburg: 13 °C tot 16 °C

* Vereeniging: 12 °C tot 16 °C

Mpumalanga

Oggendmiskolle en motreën oor die platorand, andersins bewolk en koel met enkele buie en donderbuie oor die Hoëveld.

* Mbombela: 17 °C tot 19 °C

* Emalahleni 15 °C en 19 °C

* Standerton 11 °C en 18 °C

* Ermelo 12 °C en 14 °C

Limpopo

Oggendmiskolle en motreën oor die platorand, andersins bewolk en koel tot warm met enkele buie en donderbuie oor die suidweste.

* Polokwane: 15 °C tot 23 °C

* Thohoyandou 18 °C en 23 °C

* Tzaneen 14 °C en 23 °C

* Thabazimbi 16 °C en 29 °C

Noordwes

Warm in die verre weste, andersins gedeeltelik bewolk en koel, maar bewolk en koel in die ooste wat na verwagting sal uitbrei na die weste in die middag met enkele buie en donderbuie, maar verspreid in die weste.

* Mahikeng: 16 °C tot 24 °C

* Potchefstroom 12 °C en 18 °C

* Rustenburg 14 °C en 22 °C

* Taung 15 °C en 25 °C

* Vryburg: 14 °C tot 24 °C

Vrystaat

Aanvanklik bewolk in die ooste waar dit koud sal wees, andersins gedeeltelik bewolk en koel met enkele buie en donderbuie maar verspreid in die verre noordweste.

* Bloemfontein: 9 °C tot 22 °C

* Welkom 12 °C en 20 °C

* Bethlehem 9 °C en 16 °C

Noord-Kaap

Sonnig in die verre weste, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot verspreide buie en donderbuie in die ooste waar dit koel sal wees op plekke.

Wind langs die kus: Matig tot taamlik sterk suid tot suidoos.

* Kimberley: 11 °C tot 23 °C

* Upington: 18 °C tot 32 °C

* Alexanderbaai 14 °C en 30 °C

Wes-Kaap

Bewolk in die noordoostelike dele in die oggend, andersins sonnig en warm.

Wind langs die kus: Taamlik sterk tot sterk suidoos tot oos.

* Kaapstad: 16 °C tot 30 °C

* Worcester 12 °C en 31 °C

* Vredendal 15 °C en 36 °C

* George: 12 °C tot 25 °C

* Beaufort-Wes 15 °C en 27 °C

Oos-Kaap

In die westelike dele van die Oos-Kaap sal dit aanvanklik bewolk, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm wees.

Wind langs die kus: Taamlik sterk tot sterk noordoos.

In die oostelike helfte sal dit bewolk en koel met enkele buie en reën langs die kus en die aangrensende binneland. Oggendmis word verwag op plekke oor die binneland met enkele donderbuie in die middag.

Wind langs die kus: Aanvanklik matig tot taamlik sterk suidoos, word taamlik sterk tot sterk noordoos.

* Port Elizabeth: 16 °C tot 25 °C

* Oos-Londen: 16 °C tot 23 °C

* Graaff-Reinet 11 °C en 24 °C

* Queenstown 12 °C en 22 °C

KwaZulu-Natal

Bewolk met oggendmiskolle oor die binneland, andersins gedeeltelik bewolk en koel, maar koud op plekke in die weste. Enkele buie en donderbuie verwag word.

Wind langs die kus: Matig tot taamlik sterk suid tot suidoos, maar sterk in die noord aanvanklik.

* Durban: 18 °C tot 23 °C

* Richardsbaai: 19 °C tot 24 °C

* Pietermaritzburg: 14 °C tot 19 °C

Meer oor:  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.