Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Donderdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku die risiko van wegholbrande in die noordwestelike dele van die Oos-Kaap is groot.

Gauteng

Miskolle in die oggend oor die Hoëveld, anders bewolk en koud, maar koel in die noorde.

* Pretoria: 12 °C tot 19 °C

* Johannesburg: 11 °C tot 17 °C

* Vereeniging: 10 °C tot 18 °C

Mpumalanga

Bewolk en koel met miskolle in die oggend.

* Mbombela: 14 °C tot 17 °C

* Standerton: 10 °C tot 17 °C

* Ermelo: 9 °C tot 15 °C

Limpopo

Bewolk en koel met ligte reën in die ooste. Dit sal warm wees in die uiterste suidwestelike dele van die Bosveld.

* Polokwane: 14 °C tot 19 °C

* Mokopane: 15 °C tot 22 °C

* Tzaneen: 15 °C tot 17 °C

Noordwes

Bewolk en koel, aanvanklik gedeeltelik bewolk en warm met geïsoleerde tot verspreide donderstorms in die weste en suide.

* Mahikeng: 13 °C tot 24 °C

* Vryburg: 12 °C tot 26 °C

* Rustenburg: 11 °C tot 24 °C

Vrystaat

Bewolk met oggendmiskolle, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm met geïsoleerde reënbuie en donderstorms, maar verspreid in die suidweste.

* Bloemfontein: 10 °C tot 23 °C

* Kroonstad: 10 °C tot 21 °C

* Welkom: 12 °C tot 25 °C

Noord-Kaap

Warm tot baie warm, en dit word gedeeltelik bewolk met geïsoleerde reënbuie en donderstorms in die ooste.

* Kimberley: 8 °C tot 28 °C

* Upington: 17 °C tot 29 °C

* Springbok: 11 °C tot 17 °C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk in die uiterste noordooste andersins warm, maar koel in die Kaapse Skiereiland.

* Kaapstad: 14 °C tot 25 °C

* George: 11 °C tot 25 °C

* Worcester: 9 °C tot 29 °C

Oos-Kaap

Aanvanklik bewolk met oggendmiskolle op plekke oor die binneland, andersins warm.

* Port Elizabeth: 14 °C tot 26 °C

* Oos-Londen: 14 °C tot 24 °C

* Graaff-Reinet: 5 °C tot 30 °C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk en koel met geïsoleerde donderstorms in die weste.

* Durban: 17 °C tot 22 °C

* Richardsbaai: 19 °C tot 22 °C

* Pietermaritzburg: 12 °C tot 21 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.