Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Donderdag

Die Suid-Afrikaanse weerdiens verwag Donderdag oorstromings in Kaapstad.

Gauteng

Matig en koud met oggendryp in die suide.

* Pretoria: 3 °C tot 18 °C

* Johannesburg: 2 °C tot 15 °C

* Vereeniging: -3 °C tot 15 °C

Mpumalanga

Matig maar koud tot koel oor die Laeveld met ryp in die Hoëveld.

* Mbombela: 5 °C tot 19 °C

* Standerton: -2 °C tot 15 °C

* Ermelo: -2 °C tot 16 °C

Limpopo

Matig en koel met oggendryp in die suid-westelike Bosveld.

* Polokwane: 3 °C tot 18 °C

* Mokopane: 3 °C tot 21 °C

* Tzaneen: 4 °C tot 22 °C

Noordwes

Ekstreme ryp in die oggend, daarna matig en koel maar koud in die suide.

* Mahikeng: -3 °C tot 16 °C

* Vryburg: -4 °C tot 18 °C

* Rustenburg: -1 °C tot 17 °C

Vrystaat

Erge ryp in die oggend, andersins matig en koud maar winderig in die ooste.

* Bloemfontein: -4 °C tot 15 °C

* Kroonstad: -3 °C tot 12 °C

* Welkom: -5 °C tot 13 °C

Noord-Kaap

Matig en koel, maar koud en gedeeltelik bewolk oor die suidelike binneland.

* Kimberley: -1 °C tot 12 °C

* Upington: 2 °C tot 14 °C

* Springbok: 7 °C tot 21 °C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk en koel maar bewolk, koud en reënerig in die suid-weste.

* Kaapstad: 12 °C tot 16 °C

* George: 9 °C tot 22 °C

* Worcester: 8 °C tot 17 °C

Oos-Kaap

Matig en koud, maar koel langs die kus in die westelike deel van die provinsie. Matig en koud in die oostelike deel van die provinsie.

* Port Elizabeth: 9 °C tot 22 °C

* Oos-Londen: 12 °C tot 23 °C

* Graaff-Reinet: 1 °C tot 20 °C

KwaZulu-Natal

Matig en koel, maar koud oor hoogliggende gebiede van die suidweste.

* Durban: 9 °C tot 21 °C

* Richardsbaai: 10 °C tot 23 °C

* Pietermaritzburg: 2 °C tot 20 °C

Meer oor:  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.