Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Donderdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat toestande in die verre westelike dele van die Oos-Kaap, die sentrale dele van die Noord-Kaap en die oostelike dele van die Wes-Kaap Donderdag tot wegholbrande kan lei.

Gauteng

Sonnig en koud, maar koel in die noorde.

* Pretoria: 5 °C tot 19 °C

* Johannesburg: 3 °C tot 17 °C

* Vereeniging: 0 °C tot 17 °C

Mpumalanga

Sonnig en koel, maar warm op plekke in die Laeveld, waar dit later in die dag gedeeltelik bewolk sal wees.

* Mbombela: 7 °C tot 19 °C

Limpopo

Sonnig en koel, maar gedeeltelik bewolk in die noorde en ooste.

* Polokwane: 4 °C tot 19 °C

Noordwes

Sonnig en koel.

* Mahikeng: 6 °C tot 21 °C

* Vryburg: 4 °C tot 22 °C

Vrystaat

Sonnig en koel.

* Bloemfontein: -1 °C tot 20 °C

Noord-Kaap

Mis langs die kusgebied in die oggend en in die aand, andersins sonnig en koel tot warm met winderige toestande oor die sentrale dele.

* Kimberley: 2 °C tot 23 °C

* Upington: 8 °C tot 25 °C

Wes-Kaap

Bewolk tot gedeeltelik bewolk en koel in die weste met mis in die oggend noord van Cape Columbine, andersins sonnig, warm en winderig. Reën word later die dag oor die westelike dele verwag.

* Kaapstad: 13 °C tot 18 °C

* George: 13 °C tot 29 °C

Oos-Kaap

Sonnig en koel tot warm.

* Port Elizabeth: 12 °C tot 29 °C

* Oos-Londen: 14 °C tot 29 °C

KwaZulu-Natal

Mis in die oggend oor die noordelike binneland, andersins sonnig en koel, maar warm op plekke in die ooste.

* Durban: 13 °C tot 26 °C

* Richardsbaai: 13 °C tot 25 °C

* Pietermaritzburg: 7 °C tot 26 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.