Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Donderdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het geen waarskuwings vir Donderdag uitgereik nie.

Gauteng

Sonnig en koel.

• Pretoria: 5 °C tot 21 °C

• Johannesburg: 3 °C tot 19 °C

• Vereeniging: 0 °C tot 20 °C

Mpumalanga

Vroegoggend aanvanklik bewolk in die ooste met miskolle, andersins sonnig en koel. Warm in die Laeveld.

• Mbombela: 9 °C tot 24 °C

Limpopo

Aanvanklik gedeeltelik bewolk in die ooste met miskolle langs die platorand, andersins sonnig en koel tot warm.

• Polokwane: 5 °C tot 23 °C

Noordwes

Sonnig en koel maar warm in die noorde.

• Mahikeng: 3 °C tot 24 °C

• Vryburg: -1 °C tot 20 °C

Vrystaat

Aanvanklik gedeeltelik bewolk en baie koud in die verre suide, andersins sonnig en koud.

• Bloemfontein: -2 °C tot 16 °C

Noord-Kaap

Bewolk en koel tot koud met mis in die oggend langs die kusgebied. Baie koue weer en ryp oor die suidelike hoogliggende dele van die binneland, andersins sonnig en koud.

• Kimberley: -3 °C tot 16 °C

• Upington: -1 °C tot 17 °C

Wes-Kaap

Mis in die oggend langs die Weskus, andersins bewolk tot gedeeltelik bewolk en koel tot koue weer met enkele reën en buie langs die suidkus. Ligte reën word verwag oor die verre noordoostelike dele in die oggend.

• Kaapstad: 10 °C tot 16 °C

• George: 7 °C tot 15 °C

Oos-Kaap

In die westelike dele sal dit bewolk en koud wees met enkele buie en reën wat meer verspreid langs die kusgebied sal voorkom. Sneeu word oor Sneeuberg verwag.

In die oostelike dele sal dit bewolk en koud wees met enkele buie en reën wat meer verspreid suid van die platorand sal voorkom. Sneeu word oor die Winterberge en Drakensberge verwag.

• Port Elizabeth: 8 °C tot 14 °C

• Oos-Londen: 9 °C tot 15 °C

KwaZulu-Natal

Mis in die oggend oor die binneland, andersins sonnig tot gedeeltelik bewolk en koel, maar warm in die noorde. Enkele buie word ook oor die suide en langs die kusgebied verwag.

• Durban: 12 °C tot 20 °C

• Richardsbaai: 15 °C tot 24 °C

• Pietermaritzburg: 8 °C tot 22 °C

Meer oor:  Weervoorspelling  |  Weerstoestande
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.