Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Donderdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het nie enige waarskuwings vir Donderdag uitgereik nie.

Gauteng

pretoroa
Yslandse papawers het Dinsdag die oog getref by die Uniegebou in Pretoria. Foto: Deaan Vivier

Gedeeltelik bewolk en koel.

• Pretoria: 11 °C tot 21 °C

• Johannesburg: 7 °C tot 19 °C

• Vereeniging: 9 °C tot 19 °C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk en koel maar warm in die ooste met enkele buie en donderbuie in die suidweste.

• Mbombela: 11 °C tot 23 °C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en koel maar warm in die suidweste.

• Polokwane: 9 °C tot 24 °C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en koel tot koud met enkele buie en donderbuie in die oggend wat vanuit die weste sal opklaar.

• Mahikeng: 11 °C tot 20 °C

• Vryburg: 12 °C tot 23 °C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk en koel tot koud met enkele buie en donderbuie in die oggend wat vanuit die weste sal opklaar.

• Bloemfontein: 10 °C tot 18 °C

Noord-Kaap

Gedeeltelik bewolk in die verre ooste, andersins sonnig, koel en warm. Ryp word in die oggend oor die binneland verwag.

• Kimberley: 8 °C tot 23 °C

• Upington: 5 °C tot 28 °C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk in die weste, andersins sonnig en koel tot warm.

• Kaapstad: 12 °C tot 20 °C

• George: 10 °C tot 22 °C

Oos-Kaap

Oor die westelike dele sal dit sonnig en koel wees maar warm op plekke in die binneland.

In die oostelike dele sal dit bewolk wees met enkele buie en reën, andersins sonnig en koel.

• Port Elizabeth: 13 °C tot 21 °C

• Oos-Londen: 14 °C tot 22 °C

KwaZulu-Natal

Miskolle in die oggend oor die binneland, andersins gedeeltelik bewolk en koel maar warm in die noorde.

• Durban: 14 °C tot 24 °C

• Richardsbaai: 14 °C tot 27 °C

• Pietermaritzburg: 11 °C tot 26 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.