Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Donderdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen toestande Donderdag wat tot wegholbrande kan lei in die Matzikama-, Sederberg- en Beaufort-Wes- munisipale gebied in die Wes-Kaap, sowel as die Hantam-gebied in die Noord-Kaap en die Chris Hani- en Joe Gqabi-streek in die Oos-Kaap.

Gauteng

Sonnig en warm. Gedeeltelik bewolk in die noorde in die oggend.

• Pretoria: 13 °C tot 31 °C

• Johannesburg: 10 °C tot 29 °C

• Vereeniging: 9 °C tot 30 °C

Mpumalanga

Aanvanklik bewolk met miskolle oor die platorand, andersins sonnig en warm.

• Mbombela: 15 °C tot 28 °C

Limpopo

Aanvanklik bewolk met miskolle oor die platorand. Sonnig en warm later in die dag. Gedeeltelik bewolk in die noorde.

• Polokwane: 17 °C tot 23 °C

Noordwes

Sonnig en warm tot baie warm.

• Mahikeng: 15 °C tot 31 °C

• Vryburg: 15 °C tot 33 °C

Vrystaat

Sonnig en warm tot baie warm.

• Bloemfontein: 14 °C tot 34 °C

Noord-Kaap

Warm langs die kus, andersins sonnig en baie warm.

• Kimberley: 14 °C tot 36 °C

• Upington: 16 °C tot 37 °C

Wes-Kaap

Sonnig en koel tot warm met baie warm weer in die binneland. Dit sal later die dag gedeeltelik bewolk wees oor die suidkus.

• Kaapstad: 12 °C tot 22 °C

• George: 9 °C tot 22 °C

Oos-Kaap

Sonnig en warm, maar baie warm op plekke in die noordelike binneland. Dit sal later die dag gedeeltelik bewolk wees suid van die platorand.

• Port Elizabeth: 12 °C tot 22 °C

• Oos-Londen: 11 °C tot 24 °C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk met mis in die oggend oor die binneland, andersins sonnig en warm. Baie warm in die binneland.

• Durban: 16 °C tot 28 °C

• Richardsbaai: 17 °C tot 31 °C

• Pietermaritzburg: 13 °C tot 35 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.