Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Donderdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor die moontlikheid van wegholbrande Donderdag in die Kamiesberg-omgewing in die Noord-Kaap.

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele donderbuie.

• Pretoria: 12 °C tot 26 °C

• Johannesburg: 11 °C tot 23 °C

• Vereeniging: 12 °C tot 25 °C

Mpumalanga

Miskolle in die oggend oor die westelike Hoëveld, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele donderbuie. Baie warm op plekke in die Laeveld.

• Mbombela: 15 °C tot 27 °C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie in die westelike Bosveld.

• Polokwane: 12 °C tot 26 °C

Noordwes

Aanvanklik bewolk in die suidelike dele met miskolle, andersins sonnig en warm. Gedeeltelik bewolk later die dag met enkele donderbuie in die verre ooste.

• Mahikeng: 12 °C tot 26 °C

• Vryburg: 12 °C tot 28 °C

Vrystaat

Aanvanklik bewolk in die sentrale dele met miskolle, andersins sonnig en warm. Gedeeltelik bewolk later die dag. Enkele donderbuie word in die verre noordooste verwag.

• Bloemfontein: 11 °C tot 27 °C

Noord-Kaap

Aanvanklik koel en mistig langs die kusgebied, andersins sonnig en warm tot baie warm. Gedeeltelik bewolk in die ooste.

• Kimberley: 13 °C tot 30 °C

• Upington: 18 °C tot 34 °C

Wes-Kaap

Aanvanklik bewolk en mistig op plekke langs die kusgebied, andersins sonnig en koel tot warm. Baie warm in die noordooste. Gedeeltelik bewolk oor die Suidkus later die dag.

• Kaapstad: 16 °C tot 23 °C

• George: 14 °C tot 22 °C

Oos-Kaap

In die weste sal dit bewolk wees, andersins sonnig en warm.

In die ooste sal dit aanvanklik langs die kusgebied gedeeltelik bewolk wees met enkele donderbuie in die noordooste.

• Gqeberha: 16 °C tot 25 °C

• Oos-Londen: 17 °C tot 25 °C

KwaZulu-Natal

Miskolle in die oggend oor die binneland, andersins gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie in die weste.

• Durban: 19 °C tot 27 °C

• Richardsbaai: 20 °C tot 27 °C

• Pietermaritzburg: 15 °C tot 28 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.