Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Donderdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor swaar reën wat Donderdag oorstromings in Kaapstad, sowel as die Kaapse Wynlande en die Hessequa-munisipaliteit in die Wes-Kaap kan veroorsaak.

Sterk wind kan ook tot hoë seedeinings tussen Houtbaai en Witsand in die Wes-Kaap lei.

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en koel maar warm in die noorde.

• Pretoria: 9 °C tot 25 °C

• Johannesburg: 7 °C tot 23 °C

• Vereeniging: 7 °C tot 23 °C

Mpumalanga

Sonnig en koel maar warm in die Laeveld. Gedeeltelik bewolk later die dag.

• Mbombela: 12 °C tot 24 °C

Limpopo

Sonnig en warm. Gedeeltelik bewolk later die dag.

• Polokwane: 10 °C tot 26 °C

Noordwes

Sonnig en warm. Gedeeltelik bewolk later die dag.

• Mahikeng: 8 °C tot 25 °C

• Vryburg: 7 °C tot 26 °C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele donderbuie.

• Bloemfontein: 9 °C tot 25 °C

Noord-Kaap

Bewolk langs die kusgebied waar dit aanvanklik koel sal wees, andersins gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie in die suide.

• Kimberley: 11 °C tot 25 °C

• Upington: 11 °C tot 27 °C

Wes-Kaap

Mistig in die oggend langs die Weskus en die aangrensende binneland met enkele donderstorms wat vir die middag voorspel word. Dit sal andersins bewolk tot gedeeltelik bewolk en koel wees met verspreide donderbuie wat moontlik tot oorstromings in die suidwestelike dele kan lei. Donderstorms word in die oostelike binneland verwag wat later suidwaarts beweeg.

• Kaapstad: 14 °C tot 20 °C

• George: 15 °C tot 21 °C

Oos-Kaap

In die weste sal dit gedeeltelik bewolk en koel wees met verspreide donderbuie.

In die ooste is dit gedeeltelik bewolk en koel met enkele donderbuie.

• Gqeberha: 15 °C tot 22 °C

• Oos-Londen: 13 °C tot 22 °C

KwaZulu-Natal

Sonnig en koel maar warm in die noordweste. Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie in die suide.

• Durban: 15 °C tot 23 °C

• Richardsbaai: 14 °C tot 25 °C

• Pietermaritzburg: 11 °C tot 23 °C

Meer oor:  Weer  |  Donderdag  |  Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.