Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Donderdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het geen waarskuwings vir Donderdag uitgereik nie. Dit sal grotendeels mooiweer in die grootste deel van die land wees met enkele reënbuie wat op plekke in die Wes- en Oos-Kaap kan voorkom.

Gauteng

Mooiweer en koel.

• Pretoria: 7 °C tot 25 °C

• Johannesburg: 6 °C tot 20 °C

• Vereeniging: 4 °C tot 21 °C

Mpumalanga

Mooiweer en koel, maar warm in die Laeveld.

• Mbombela: 8 °C tot 25 °C

Limpopo

Mooiweer en warm, maar koel in die sentrale en suidelike dele.

• Polokwane: 5 °C tot 23 °C

Noordwes

Mooiweer en koel tot warm.

• Mahikeng: 4 °C tot 24 °C

• Vryburg: 4 °C tot 24 °C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk in die suidelike dele aanvanklik, andersins mooiweer en koel.

• Bloemfontein: 2 °C tot 21 °C

Noord-Kaap

Oggendmis langs die kus en aangrensende binneland, andersins mooiweer en koel, maar koud oor die suidelike hoogliggende gebiede waar dit gedeeltelik bewolk sal wees.

• Kimberley: 6 °C tot 22 °C

• Upington: 7 °C tot 22 °C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk en koel, maar bewolk en koud langs die suidwestelike en suidkus waar enkele reënbuie verwag word.

• Kaapstad: 13 °C tot 16 °C

• George: 9 °C tot 18 °C

Oos-Kaap

Oggendmis suid van die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en koel met enkele reënbuie langs die kus.

• Gqeberha: 10 °C tot 21 °C

• Oos-Londen: 12 °C tot 23 °C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk en koel, maar warm in die noordooste.

• Durban: 15 °C tot 23 °C

• Richardsbaai: 15 °C tot 23 °C

• Pietermaritzburg: 12 °C tot 22 °C

Meer oor:  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.