Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Donderdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor toestande Donderdag wat tot onstuimige deinings tussen Alexanderbaai in die Noord-Kaap en Port Alfred in die Oos-Kaap kan lei.

Gauteng

Sonnig en koel.

• Pretoria: 8 °C tot 20 °C

• Johannesburg: 6 °C tot 18 °C

• Vereeniging: 5 °C tot 18 °C

Mpumalanga

Sonnig en koel, maar warm in die Laeveld.

• Mbombela: 8 °C tot 26 °C

Limpopo

Sonnig en koel tot warm.

• Polokwane: 8 °C tot 24 °C

Noordwes

Sonnig en koel.

• Mahikeng: 5 °C tot 23 °C

• Vryburg: 9 °C tot 22 °C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk in die suide in die oggend, andersins sonnig en koel.

• Bloemfontein: 4 °C tot 20 °C

Noord-Kaap

Sonnig en koel, maar gedeeltelik bewolk in die suide waar dit koud sal wees.• Kimberley: 6 °C tot 24 °C

• Upington: 8 °C tot 23 °C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk in die weste, daarna sonnig en koel. Aanvanklik bewolk oor die oostelike binneland en die suidkus.

• Kaapstad: 11 °C tot 18 °C

• George: 9 °C tot 19 °C

Oos-Kaap

Bewolk en koel met enkele reënbuie in die suide.

• Gqeberha: 11 °C tot 18 °C

• Oos-Londen: 15 °C tot 19 °C

KwaZulu-Natal

Sonnig in die noorde, andersins gedeeltelik bewolk tot bewolk en koel, maar warm in die verre noordooste. Enkele buie word in die suidooste verwag.

• Durban: 16 °C tot 23 °C

• Richardsbaai: 12 °C tot 25 °C

• Pietermaritzburg: 8 °C tot 23 °C

Meer oor:  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.