Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Donderdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het geen waarskuwings vir Donderdag uitgereik nie.

Gauteng

Sonnig en koel.

• Pretoria: 7 °C tot 24 °C

• Johannesburg: 6 °C tot 21 °C

• Vereeniging: 3 °C tot 22 °C

Mpumalanga

Sonnig en koel, maar warm in die Laeveld.

• Mbombela: 8 °C tot 26 °C

Limpopo

Sonnig en warm, maar koel in die sentrale dele.

• Polokwane: 5 °C tot 23 °C

Noordwes

Sonnig en koel tot warm.

• Mahikeng: 6 °C tot 25 °C

• Vryburg: 8 °C tot 27 °C

Vrystaat

Sonnig en koel tot warm. Gedeeltelik bewolk in die verre suidweste.

• Bloemfontein: 3 °C tot 25 °C

Noord-Kaap

Mistig langs die kusgebied, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm. Gedeeltelik bewolk in die suidooste later die dag.

• Kimberley: 7 °C tot 27 °C

• Upington: 9 °C tot 26 °C

Wes-Kaap

Mistig in die oggend langs die westelike en suidwestelike kusgebied, andersins gedeeltelik bewolk tot bewolk en koud tot koel met ligte reën langs die suidkus. Sonnig in die noordelike en westelike dele later die dag.

• Kaapstad: 12 °C tot 17 °C

• George: 10 °C tot 18 °C

Oos-Kaap

Bewolk en koel met enkele buie.

• Gqeberha: 13 °C tot 19 °C

• Oos-Londen: 13 °C tot 23 °C

KwaZulu-Natal

Sonnig en warm. Koel in die weste.

• Durban: 14 °C tot 23 °C

• Richardsbaai: 13 °C tot 26 °C

• Pietermaritzburg: 7 °C tot 27 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.