Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Maandag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat vloede in die oostelike dele van Noordwes, Gauteng, die westelike dele van die hoëveld van Mpumalanga en die noordoostelike dele van die Vrystaat kan voorkom.

Swaar donderstorms word voorspel vir die verre oostelike dele van die Noord-Kaap en die westelike dele van die Vrystaat.

Gauteng

Bewolk met wyd verspreide reën- en donderbuie.

* Pretoria: 17 °C tot 19 °C

* Johannesburg: 15 °C tot 19 °C

* Vereeniging: 14 °C tot 20 °C

Mpumalanga

Aanvanklik bewolk met miskolle en wydverspreide reënbuie.

* Mbombela: 14 °C tot 20 °C

Limpopo

Bewolk met miskolle in die oggend en wydverspreide donderbuie.

* Polokwane: 15 °C tot 17 °C

Noordwes

Bewolk met wydverspreide donderbuie.

* Mahikeng 17 °C tot 18 °C

* Vryburg 18 °C tot 26 °C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk met reënbuie en donderstorms later.

* Bloemfontein 16 °C tot 29 °C

Noord-Kaap

Gedeeltelik bewolk in die oggend. Daar sal reënbuie later uitsak.

* Kimberley 14 °C tot 30 °C

* Upington 16 °C tot 31 °C

Wes-Kaap

Sonnig, maar winderig in die middag. ’n Ligte suidoostelike wind sal in die middag waai, wat teen laatmiddag sterker sal word.

* Kaapstad 22 °C tot 32 °C

* George 16 °C tot 26 °C

Oos-Kaap

Bewolk in die oggend en later gedeeltelik bewolk met ligte reën.

* Port Elizabeth 16 °C tot 26 °C

* Oos-Londen 16 °C tot 23 °C

KwaZulu-Natal

Bewolk met verspreide reënbuie. Daar sal ’n matige oostelike wind waai wat later noordoostelik sal draai.

* Durban 18 °C tot 22 °C

* Richardsbaai 19 °C tot 23 °C

* Pietermaritzburg 15 °C tot 17 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.