Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Maandag
Foto ter illustrasie

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen ’n uitermatige groot kans vir die ontstaan van brande oor die noordelike dele van die Noord-Kaap.

Donderbuie word in die westelike dele van Noordwes en die sentrale en westelike dele van die Vrystaat verwag.

Gauteng

* Pretoria: 16 °C tot 25 °C

* Johannesburg: 15 °C tot 23 °C

* Vereeniging: 12 °C tot 24 °C

Mpumalanga

* Mbombela: 17 °C tot 19 °C

* Standerton: 12 °C tot 20 °C

* Ermelo: 12 °C tot 17 °C

Limpopo

* Polokwane: 17 °C tot 22 °C

* Mokopane: 17 °C tot 25 °C

* Tzaneen: 17 °C tot 22 °C

Noordwes

* Mahikeng: 18 °C tot 29 °C

* Vryburg: 18 °C tot 32 °C

* Rustenburg: 16 °C tot 27 °C

Vrystaat

* Bloemfontein: 16 °C tot 29 °C

* Kroonstad: 14 °C tot 27 °C

* Welkom: 14 °C tot 26 °C

Noord-Kaap

* Kimberley: 18 °C tot 33 °C

* Upington: 17 °C tot 35 °C

* Springbok: 11 °C tot 25°C

Wes-Kaap

* Kaapstad: 16 °C tot 26 °C

* George: 14 °C tot 29 °C

* Worcester: 16 °C tot 24 °C

Oos-Kaap

* Port Elizabeth: 18 °C tot 22 °C

* Oos-Londen: 19 °C tot 22 °C

* Graaff-Reinet: 15 °C tot 26 °C

KwaZulu-Natal

* Durban: 20 °C tot 23 °C

* Richardsbaai: 21 °C tot 24 °C

* Pietermaritzburg: 15 °C tot 18 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.