Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Maandag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat erge donderstorms verwag word oor die noordoostelike dele van die Noord-Kaap, verre oostelike dele van Noordwes, asook die noordelike dele van die oostelike gedeeltes van die Oos-Kaap.

Gauteng

Bewolk met tye in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk met geïsoleerde donderbuie in die middag. * Pretoria: minimum 16 °C en maksimum 26 °C* Johannesburg: 15 °C en 25 °C* Vereeniging: 13 °C en 26 °C

Mpumalanga

Bewolk in die oggend met miskolle, andersins gedeeltelik bewolk met geïsoleerde buie en donderbuie in die middag. * Mbombela: 13 °C en 24 °C

Limpopo

Dit sal gedeeltelik bewolk wees.

* Polokwane: 13 °C en 28 °C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk met geïsoleerde donderbuie in die middag.

* Mahikeng: 16 °C en 25 °C

* Vryburg: 17 °C en 27 °C

Vrystaat

Mooiweer aanvanklik, maar dit sal gedeeltelik bewolk raak met verspreide donderbuie in die middag.

* Bloemfontein: 12 °C en 26 °C

Noord-Kaap

Gedeeltelik bewolk met verspreide donderbuie in die middag.

* Kimberley: 16 °C en 30 °C

* Upington: 17 °C en 31 °C

Wes-Kaap

Dit sal mooiweer wees.

* Kaapstad: 14 °C en 23 °C

* George: 11 °C en 23 °C

Oos-Kaap

Gedeeltelik bewolk met donderstorms in die middag op plekke.

* Port Elizabeth: 16 °C en 25 °C* Oos-Londen: 17 °C en 27 °C

KwaZulu-Natal

Bewolk met geïsoleerde buie en donderbuie op plekke.

* Durban: 20 °C en 26 °C

* Richardsbaai: 21 °C en 27 °C

* Pietermaritzburg: 16 °C en 26 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.