Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Maandag

Gauteng

Sonnig en koel.

• Pretoria: 3 °C tot 19 °C

• Johannesburg: 3 °C tot 17 °C

• Vereeniging: 0 °C tot 17 °C

Mpumalanga

Bewolk met oggendmis wat langs die platorand en oor die suidelike Hoëveld voorkom, andersins gedeeltelik bewolk en koel, maar warm in plekke in die Laeveld.

• Mbombela: 12 °C tot 21 °C

•  eMalahleni: 2  °C en 18  °C

• Standerton: -2  °C en 19 °C  

•  Ermelo: -1 °C en 16 °C

Limpopo

Bewolk met oggendmis oor die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en koel, maar warm in die Limpopovallei.

• Polokwane: 6 °C tot 20 °C

•  Thabazimbi 2 °C en 22 °C

• Thohoyandou 8 °C en 24 °C

•  Tzaneen 8 °C en 22 °C

Noordwes

Sonnig en koel met ryp in sekere dele.

• Mahikeng: 1 °C tot 21 °C

• Vryburg: -2 °C tot 19 °C

• Rustenburg 3 °C en 21 °C

•  Taung -1 °C en 20 °C

• Potchefstroom -2 °C en 18 °C

Vrystaat

In die noordooste sal daar aanvanklik miskolle plek-plek wees, andersins sonnig en koel tot koud.

• Bloemfontein: -5 °C tot 17 °C

•  Welkom -1 °C en 18 °C

•  Bethlehem -2 °C en 16 °C

Noord-Kaap

Sonnig en koel tot koud. Aanvanklik gedeeltelik bewolk tot bewolk in die suide met oggendmis in die Hantam-streek.

• Kimberley: -5 °C tot 19 °C

• Upington: 1 °C tot 19 °C

Wes-Kaap

Toestande sal wissel tussen gedeeltelik bewolk, bewolk en koel tot koud. Geïsoleerde reën- en stortbuie sal teen die middag langs die kusgebied oor die Overberg uitsak en teen die aand versprei na die Tuinroete.

• Kaapstad: 13 °C tot 16 °C

• George: 11 °C tot 20 °C

• Vredendal: 9 °C en 21 °C

• Beaufort-Wes: 6 °C en 16 °C

• Worcester: 10 °C en 17 °C

Oos-Kaap

In die westelike gedeelte van die provinsie sal dit gedeeltelik bewolk en koud wees, maar koel langs die kus waar dit later bewolk sal word met geïsoleerde reënbuie teen die aand.

Dit sal in die oostelike dele koel wees langs die kus, andersins sonnig en koud, maar gedeeltelik bewolk in plekke in die weste in die oggend en weer in die aand.

• Port Elizabeth: 13 °C tot 20 °C

• Oos-Londen: 13 °C tot 21 °C

• Graaff-Reinet: 3 °C en 16 °C

• Queenstown: 1 °C en 13 °C

• Mthatha: 6 °C en 20 °C

KwaZulu-Natal

Oggendmis sal oor die binneland voorkom, andersins sal dit sonnig, bewolk en koel wees.

• Durban: 14 °C tot 23 °C

• Richardsbaai: 14 °C tot 23 °C

• Pietermaritzburg: 6 °C tot 21 °C

Meer oor:  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.