Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Maandag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor die moontlikheid van wegholveldbrande Maandag in die noordelike en suidoostelike dele van die Noord-Kaap, die Sentraal-Karoo asook die noordwestelike dele van die Oos-Kaap.

Gauteng

Sonnig en koel.

• Pretoria: 4 °C tot 24 °C

• Johannesburg: 3 °C tot 21 °C

• Vereeniging: 1 °C tot 22 °C

Mpumalanga

Sonnig en koel maar warm in die Laeveld.

• Mbombela: 11 °C tot 27 °C

Limpopo

Sonnig en koel maar warm in die Laeveld.

• Polokwane: 3 °C tot 25 °C

Noordwes

Sonnig en koel tot warm.

• Mahikeng: 4 °C tot 25 °C

• Vryburg: 1 °C tot 24 °C

Vrystaat

Sonnig en koel.

• Bloemfontein: -2 °C tot 23 °C

Noord-Kaap

Ryp in die oggend oor die suidelike hoogliggende dele, andersins sonnig en koel.

• Kimberley: 0 °C tot 25 °C

• Upington: 7 °C tot 27 °C

Wes-Kaap

Bewolk in die oggend met miskolle langs die westelike en suidwestelike kusgebied, andersins sonnig en koel. Bewolk later in die dag met enkele buie en reën langs die weskus.

• Kaapstad: 12 °C tot 19 °C

• George: 10 °C tot 20 °C

Oos-Kaap

Miskolle in die oggend suid van die platorand, andersins sonnig en warm maar bewolk langs die kusgebied later die dag in die westelike dele. In die oostelike dele sal dit sonnig en warm wees, maar koel in die noordooste.

• Port Elizabeth: 11 °C tot 26 °C

• Oos-Londen: 11 °C tot 25 °C

KwaZulu-Natal

Aanvanklik gedeeltelik bewolk, andersins sonnig en koel maar warm op plekke in die ooste.

• Durban: 11 °C tot 25 °C

• Richardsbaai: 11 °C tot 25 °C

• Pietermaritzburg: 5 °C tot 25 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.