Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Maandag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen stormsterkwinde oor dele van die Wes-Kaap Maandag.

Baie reën wat tot oorstromings kan lei, word oor dele van die Kaapstadse metrogebied, die Kaapse wynland en Overberg voorspel.

Gauteng

Dit sal hoofsaaklik koud tot koel wees.

* Pretoria: 2 °C tot 19 °C

* Johannesburg: 1 °C tot 17 °C

* Vereeniging: -1 °C tot 18 °C

Mpumalanga

Koud tot koel.

* Mbombela: 5 °C tot 24 °C

* Standerton: -2 °C tot 17 °C

* Ermelo: -3 °C tot 19 °C

Limpopo

Mooiweer en koel.

* Polokwane: 4 °C tot 20 °C

* Mokopane: 3 °C tot 21 °C

* Tzaneen: 2 °C tot 24 °C

Noordwes

Winderig en koel.

* Mahikeng: 1 °C tot 21 °C

* Vryburg: -1 °C tot 21 °C

* Rustenburg: -2 °C tot 20 °C

Vrystaat

Koud op plekke in die ooste, andersins winderig en koel. Dit word in die aand gedeeltelik bewolk oor die suid-weste.

* Bloemfontein: -3 °C tot 19 °C

* Kroonstad: -3 °C tot 18 °C

* Welkom: 0 °C tot 19 °C

Noord-Kaap

Bewolk en koud tot baie koud met geïsoleerde reën in die suide. Die middag word matige sneeuval oor die suidelike hoë gebiede verwag. Dit sal gedeeltelik bewolk en winderig wees in die oostelike dele.

* Kimberley: -2 °C tot 21 °C

* Upington: 2 °C tot 16 °C

* Springbok: 7 °C tot 9 °C

Wes-Kaap

Mooiweer in die ooste in die oggend, anders bewolk tot gedeeltelik bewolk en koud tot baie koud met reën en reënbuie oor die suidwestelike gebiede. Sneeu word oor die westelike berge verwag.

* Kaapstad: 9 °C tot 14 °C

* George: 10 °C tot 15 °C

* Worcester: 5 °C tot 12 °C

Oos-Kaap

Koel tot warm met sterk winde in die noordweste van die binneland.

* Port Elizabeth: 8 °C tot 21 °C

* Oos-Londen: 10 °C tot 25 °C

* Graaff-Reinet: 6 °C tot 17 °C

KwaZulu-Natal

Koel, maar warm in die ooste.

* Durban: 10 °C tot 23 °C

* Richardsbaai: 11 °C tot 26 °C

* Pietermaritzburg: 3 °C tot 25 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.