Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Maandag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor toestande wat Maandag tot wegholveldbrande kan lei in die sentrale dele van die Noord-Kaap, die oostelike dele van die Wes-Kaap, asook die sentrale en westelike dele van die Oos-Kaap.

Gauteng

Mooi en warm.

• Pretoria: 7 °C tot 24 °C

• Johannesburg: 5 °C tot 21 °C

• Vereeniging: 1 °C tot 22 °C

Mpumalanga

Warm in die Laeveld.

• Mbombela: 7 °C tot 21 °C

• Standerton: 0 °C tot 24 °C

• Ermelo: 5 °C tot 23 °C

Limpopo

Mooi en warm.

• Polokwane: 4 °C tot 24 °C

• Mokopane: 4 °C tot 26 °C

• Tzaneen: 6 °C tot 23 °C

Noordwes

Koel tot warm.

• Mahikeng: 6 °C tot 25 °C

• Rustenburg: 4 °C tot 23 °C

• Vryburg: 3 °C tot 23 °C

Vrystaat

Koel tot warm.

• Bloemfontein: -1 °C tot 24 °C

• Kroonstad 1 °C tot 23 °C

• Welkom 2 °C tot 23 °C

Noord-Kaap

Mooi en koel in die suide. Dit sal bewolk word langs die kus in die middag.

• Kimberley: 2 °C tot 26 °C

• Upington: 8 °C tot 28 °C

• Springbok: 11 °C tot 22 °C

Wes-Kaap

Mis in die suide. Warm oor die binneland.

• Kaapstad: 13 °C tot 17 °C

• George: 8 °C tot 28 °C

• Worcester: 3 °C tot 20 °C

Oos-Kaap

Koel en koud met ’n moontlikheid van sneeu oor die hoogliggende gebiede in die westelike dele van die provinsie. Baie koud in die noorde. Sneeu word ook verwag vir die hoogliggende gebiede in die ooste van die provinsie.

• Port Elizabeth: 10 °C tot 29 °C

• Oos-Londen: 10 °C tot 30 °C

• Graaff-Reinet: 4 °C tot 28 °C

KwaZulu-Natal

Warm in die noordooste. Enkele reënbuie in die suidooste. In die middag sal dit bewolk raak in die suide.

• Durban: 12 °C tot 26 °C

• Richardsbaai: 13 °C tot 27 °C

• Pietermaritzburg: 8 °C tot 32 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.