Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Maandag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku daar is Maandag ’n groot kans op veldbrande in die sentrale dele van die Vrystaat, westelike dele van Noordwes en die noordoostelike binneland van die Oos-Kaap.

Gauteng

Warm en dit word gedeeltelik bewolk.

• Pretoria: 11 °C tot 27 °C

• Johannesburg: 10 °C tot 26 °C

• Vereeniging: 9 °C tot 26 °C

Mpumalanga

Mooiweer en warm in die Laeveld, en word in die laatmiddag gedeeltelik bewolk.

• Mbombela: 14 °C tot 29 °C

• Standerton: 8 °C tot 28 °C

• Ermelo: 6 °C tot 25 °C

Limpopo

Warm in die Laeveld en die Limpopo-vallei, en word teen die laatmiddag gedeeltelik bewolk in die suide.

• Polokwane: 9 °C tot 29 °C

• Mokopane: 11 °C tot 28 °C

• Tzaneen: 11 °C tot 31 °C

Noordwes

Warm word gedeeltelik bewolk, behalwe in die verre weste.

• Mahikeng: 12 °C tot 29 °C

• Vryburg: 9 °C tot 30 °C

• Rustenburg: 10 °C tot 29 °C

Vrystaat

Koel tot warm, word gedeeltelik bewolk in die middag, behalwe in die weste.

• Bloemfontein: 5 °C tot 26 °C

• Kroonstad: 8 °C tot 28 °C

• Welkom: 8 °C tot 28 °C

Noord-Kaap

Aanvanklik bewolk in die weste, andersins koel tot warm, maar gedeeltelik bewolk in die suidweste waar dit koud sal wees.

• Kimberley: 6 °C tot 26 °C

• Upington: 8 °C tot 21 °C

• Springbok: 5 °C tot 15 °C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk en koud, maar koel langs die weskus. Geïsoleerde reën in die suidweste wat teen die middag na die suidkus versprei.

• Kaapstad: 12 °C tot 15 °C

• George: 10 °C tot 17 °C

• Worcester: 11 °C tot 16 °C

Oos-Kaap

Gedeeltelik bewolk op plekke in die suide, andersins koel. Dit word bewolk langs die suidkus in die middag.

• Port Elizabeth: 12 °C tot 19 °C

• Oos-Londen: 13 °C tot 20 °C

• Graaff-Reinet: 6 °C tot 18 °C

KwaZulu-Natal

Miskolle in die oggend plek-plek in die binneland, andersins gedeeltelik bewolk en koel, maar warm in die noorde. Dit word bewolk met geïsoleerde buie in die suidooste.

• Durban: 17 °C tot 22 °C

• Richardsbaai: 17 °C tot 26 °C

• Pietermaritzburg: 12 °C tot 22 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.