Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Maandag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n waarskuwings vir veldbrande in Gauteng uitgereik vir Maandag, sowel as vir die suidelike gedeeltes van Mpumalanga.

Gauteng

Matig tot warm, maar later die middag word dit bewolk in die noorde.

* Pretoria: 16 °C tot 30 °C

* Johannesburg: 14 °C tot 27 °C

* Vereeniging: 14 °C tot 28 °C

Mpumalanga

Warm tot baie warm in die Laeveld, anders gedeeltelik bewolk en warm. Dit word bewolk in die middag met geïsoleerde buie en donderbuie.

* Mbombela: 16 °C tot 26 °C

* Standerton: 10 °C tot 30 °C

* Ermelo: 9 °C tot 24 °C

Limpopo

Matig en warm, maar baie warm in die Laeveld, bewolk met miskolle in die aand en motreën langs die platorand.

* Polokwane: 14 °C tot 29 °C

* Mokopane: 16 °C tot 28 °C

* Tzaneen: 15 °C tot 29 °C

Noordwes

Matig en warm, maar baie warm op plekke in die verre noord-ooste.

* Mahikeng: 15 °C tot 31 °C

* Vryburg: 8 °C tot 29 °C

* Rustenburg: 14 °C tot 32 °C

Vrystaat

Matig en koel, maar warm in die ooste en noord-ooste waar dit gedeeltelik bewolk sal word in die middag met geïsoleerde donderbuie in die verre ooste.

* Bloemfontein: 6 °C tot 23 °C

* Kroonstad: 11 °C tot 27 °C

* Welkom: 10 °C tot 26 °C

Noord-Kaap

Bewolk in die suide en weste in die oggend, andersins matig en koel, maar warm in die noorde.

* Kimberley: 6 °C tot 25 °C

* Upington: 6 °C tot 26 °C

* Springbok: 7 °C tot 23 °C

Wes-Kaap

Bewolk met ligte reën in die vroeë oggend langs die suidkus, andersins matig en koel tot warm.

* Kaapstad: 11 °C tot 19 °C

* George: 9 °C tot 17 °C

* Worcester: 18 °C tot 21 °C

Oos-Kaap

In die westelike gedeelte sal dit bewolk wees met ’n kans vir ligte reën in die oggend suid van die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en koel. In die oostelike gedeelte sal dit bewolk wees met ’n kans op ligte reën in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk en koel.

* Port Elizabeth: 12 °C tot 19 °C

* Oos-Londen: 13 °C tot 19 °C

* Graaff-Reinet: 5 °C tot 18 °C

KwaZulu-Natal

Oggendmis op plekke oor die binneland, andersins bewolk en koel met geïsoleerde buie en reën. Dit sal koud wees in die suid-westelike dele.

* Durban: 16 °C tot 22 °C

* Richardsbaai: 15 °C tot 21 °C

* Pietermaritzburg: 11 °C tot 18 °C

Meer oor:  Mpumalanga  |  Gauteng  |  Weervoorspelling  |  Weer
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.