Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Maandag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het geen waarskuwings vir Maandag uitgereik nie.

Gauteng

Sonnig en koel.

• Pretoria: 8 °C tot 22 °C

• Johannesburg: 7 °C tot 20 °C

• Vereeniging: 5 °C tot 20 °C

Mpumalanga

Mistig in die oggend langs die suidelike platorand, andersins sonnig en koel. Warm en gedeeltelik bewolk in die Laeveld.

• Mbombela: 14 °C tot 23 °C

Limpopo

Sonnig en warm. Mistig in die oggend langs die oostelike platorand.

• Polokwane: 8 °C tot 24 °C

Noordwes

Sonnig en koel tot warm.

• Mahikeng: 5 °C tot 23 °C

• Vryburg: 1 °C tot 22 °C

Vrystaat

Ryp op sommige plekke, andersins sonnig en koel.

• Bloemfontein: 1 °C tot 18 °C

Noord-Kaap

Mistig in die oggend langs die noordkus, andersins sonnig en koel, maar koud in die suide. Die wind langs die kus sal matig tot sterk oos tot suidoos waai.

• Kimberley: 4 °C tot 19 °C

• Upington: 6 °C tot 22 °C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk in die suide, andersins sonnig en koel. Die wind langs die suidkus sal matig tot sterk wes tot suidwes waai, andersins matig noordwes.

• Kaapstad: 12 °C tot 19 °C

• George: 8 °C tot 19 °C

Oos-Kaap

In die westelike helfte van die provinsie sal dit gedeeltelik bewolk en koel tot koud wees. Die wind langs die kus sal sterk wes waai en later die middag suidwes draai. In die oostelike helfte sal dit gedeeltelik bewolk en koud wees, maar koel op plekke in die suide. Die wind langs die kus sal matig tot sterk suidwes waai.

• Gqeberha: 12 °C tot 19 °C

• Oos-Londen: 12 °C tot 20 °C

KwaZulu-Natal

Mistig oor die binneland in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk en koud tot koel, met enkele reënbuie in die ooste. Die wind langs die kus sal matig suid tot suidwes waai.

• Durban: 16 °C tot 21 °C

• Richardsbaai: 17 °C tot 22 °C

• Pietermaritzburg: 11 °C tot 20 °C

Meer oor:  Weervoorspelling  |  Weer  |  Streekweer
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.