Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Maandag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het geen waarskuwings vir Maandag uitgereik nie.

Gauteng

Matig en koel maar warm in plekke in die noorde.

• Pretoria: 5 °C tot 24 °C

• Johannesburg: 3 °C tot 22 °C

• Vereeniging: 0 °C tot 23 °C

Mpumalanga

Matig en koel tot warm.

• Mbombela: 9 °C tot 29 °C

Limpopo

Matig en warm.

• Polokwane: 6 °C tot 25 °C

Noordwes

Matig en koel.

• Mahikeng: 4 °C tot 25 °C

• Vryburg: 5 °C tot 23 °C

weerkaart

Vrystaat

Matig en koel.

• Bloemfontein: -2 °C tot 23 °C

Noord-Kaap

Matig en koel, maar warm tot baie warm in die noordwestelike gedeelte.

• Kimberley: 1 °C tot 23 °C

• Upington: 7 °C tot 26 °C

weerkaart

Wes-Kaap

Miskolle in die oggend oor die Weskus, andersins matig en warm, maar gedeeltelik bewolk tot bewolk langs die Suidkus waar dit koel sal wees

• Kaapstad: 11 °C tot 23 °C

• George: 9 °C tot 21 °C

weerkaart

Oos-Kaap

In die westelike gedeelte is dit matig en koel, maar bewolk langs die kus en omliggende gebiede met ’n kans van oggendreën. In die oostelike gedeelte is dit matig en koel, maar bewolk in die suidelike gedeelte met ’n kans van reën.

• Gqeberha: 8 °C tot 15 °C

• Oos-Londen: 13 °C tot 17 °C

weerkaart

KwaZulu-Natal

Koud oor die suidwestelike hoogland, andersins gedeeltelik bewolk en koel, maar bewolk in die ooste met enkele buie en reën langs die kus en die aangrensende binneland.

• Durban: 14 °C tot 21 °C

• Richardsbaai: 12 °C tot 22 °C

• Pietermaritzburg: 8 °C tot 20 °C

Meer oor:  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.