Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Saterdag

Warm weer word Saterdag oor die grootste deel van die land verwag, met bewolkte toestande oor die ooste en noordooste. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor ’n uiters hoë brandgevaar in die noordweste van die Noord-Kaap.

Gauteng:

Warm, sonnige weer, gedeeltelik bewolk die oggend.

* Pretoria: 15 °C tot 31 °C

* Johannesburg: 14 °C tot 29 °C

* Vereeniging: 12 °C tot 29 °C

Mpumalanga:

Bewolkte, warm weer met motreën op plekke.

* Mbombela: 17 °C tot 29 °C

Limpopo:

Bewolkte, warm weer met temperature van 30 °C en hoër.

* Polokwane: 17 °C tot 29 °C

Noordwes:

Warm weer bo 30 °C word met gedeeltelik bewolkte toestande oor die westelike en sentrale dele.

* Mahikeng: 18 °C tot 33 °C

* Vryburg: 20 °C tot 33 °C

Vrystaat:

Warm en bewolk met baie warm weer en enkele donderbuie in die ooste.

* Bloemfontein: 15 °C tot 30 °C

Noord-Kaap:

Warm tot uiters warm weer in die noordooste, met gedeeltelik bewolkte toestande oor die suidooste.

* Kimberley: 19 °C tot 34 °C

* Upington: 23 °C tot 39 °C

Wes-Kaap:

Sonnige en warm tot baie warm weer word oor meeste van die provinsie verwag, met gedeeltelik bewolkte weer oor die suidelike lus.

* Kaapstad: 18 °C tot 25 °C

* George: 18 °C tot 25 °C

Oos-Kaap:

Matig en warm met verspreide donderbuie in die noorde van die westelike deel van die provinsie. Gedeeltelik bewolk en warm in die oostelike deel van die provinsie, met verspreide donderstorms in die noordooste.

* Port Elizabeth: 20 °C tot 27 °C

* Oos-Londen: 22 °C tot 28 °C

KwaZulu-Natal:

Gedeeltelik bewolkte weer langs die suidkus en in die noordweste verwag, met enkele reënbuie in die weste en suide.

* Durban: 22 °C tot 30 °C

* Richardsbaai: 22 °C tot 30 °C

* Pietermaritzburg: 18 °C tot 31 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.