Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Saterdag
weervoorspelling, weer, sonskyn, strand
Mense het Vrydag die heerlike sonskynweer in Kampsbaai, Kaapstad, geniet. Foto: Jaco Marais

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor die gevaar van wegholbrande Saterdag in die Cederberg- en Hantam- munisipale gebiede in die Wes-Kaap en die Noord-Kaap.

Gauteng

Bewolk met verspreide buie.

* Pretoria: 14 °C tot 18 °C

* Johannesburg: 13 °C tot 17 °C

* Vereeniging: 14 °C tot 18 °C

Mpumalanga

Bewolk met verspreide buie.

* Mbombela: 12 °C tot 21 °C

Limpopo

Bewolk met verspreide buie en reën.

* Polokwane: 12 °C tot 22 °C

Noordwes

Bewolk met verspreide buie.

* Mahikeng: 15 °C tot 21 °C

* Vryburg: 12 °C tot 24 °C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.

* Bloemfontein: 14 °C tot 26 °C

Noord-Kaap

Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.

* Kimberley: 15 °C tot 25 °C

* Upington: 17 °C tot 31 °C

Wes-Kaap

Sonnige weer.

* Kaapstad: 19 °C tot 27 °C

* George: 16 °C tot 25 °C

Oos-Kaap

Gedeeltelik bewolk.

* Port Elizabeth: 16 °C tot 25 °C

* Oos-Londen: 16 °C tot 24 °C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk.

* Durban: 20 °C tot 26 °C

* Richardsbaai: 18 °C tot 30 °C

* Pietermaritzburg: 17 °C tot 27 °C

Meer oor:  Weer  |  Saterdag  |  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.