Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Saterdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel Saterdag erge donderstorms oor die noordoostelike dele van die Oos-Kaap en binneland van KwaZulu-Natal. Swaar reën en moontlike gepaardgaande kitsvloede word ook Sondag in die noorde en ooste van Mpumalanga en dele van Limpopo verwag.

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide reën en donderstorms.

* Pretoria: 17 °C tot 28 °C

* Johannesburg: 16 °C tot 26 °C

* Vereeniging: 15 °C tot 17 °C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderstorms.

* Mbombela: 20 °C tot 30 °C

* Standerton: 15 °C tot 26 °C

* Ermelo: 15 °C tot 25 °C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderstorms.

* Polokwane: 20 °C tot 27 °C

* Mokopane: 21 °C tot 29 °C

* Tzaneen: 21 °C tot 30 °C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide reën en donderstorms.

* Mahikeng: 21 °C tot 31 °C

* Vryburg: 21 °C tot 31 °C

* Rustenburg: 19 °C tot 32 °C

Vrystaat

Matig en warm, maar gedeeltelik bewolk met verspreide reën en donderstorms later in die dag.

* Bloemfontein: 18 °C tot 31 °C

* Kroonstad: 18 °C tot 30 °C

* Welkom: 18 °C tot 30 °C

Noord-Kaap

Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met verspreide reën en donderstorms.

* Kimberley: 18 °C tot 29 °C

* Upington: 22 °C tot 34 °C

* Springbok: 14 °C tot 28 °C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.

* Kaapstad: 17 °C tot 23 °C

* George: 15 °C tot 24 °C

* Worcester: 16 °C tot 28 °C

Oos-Kaap

Winderige toestande met verspreide reën en donderstorms in die westelike deel van die provinsie. Bewolk en warm met verspreide reën en donderstorms in die oostelike deel van die provinsie.

* Port Elizabeth: 17 °C tot 26 °C

* Oos-Londen: 19 °C tot 25 °C

* Graaff-Reinet: 18 °C tot 31 °C

KwaZulu-Natal

Matig en warm, maar bewolk met verspreide reën en donderstorms later in die dag.

* Durban: 22 °C tot 31 °C

* Richardsbaai: 23 °C tot 33 °C

* Pietermaritzburg: 19 °C tot 33 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.