Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Saterdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het geen waarskuwings vir Saterdag uitgereik nie.

Gauteng

Sonnig en koel.

• Pretoria: 3 °C tot 24 °C

• Johannesburg: 1 °C tot 23 °C

• Vereeniging: 0 °C tot 22 °C

Mpumalanga

Sonnig en koel maar warm in die Laeveld.

• Mbombela: 6 °C tot 22 °C

Limpopo

Sonnig en koel tot warm.

• Polokwane: 5 °C tot 21 °C

Noordwes

Sonnig en koel tot warm.

• Mahikeng: 4 °C tot 24 °C

• Vryburg: 1 °C tot 24 °C

Vrystaat

Sonnig en koel.

• Bloemfontein: -3 °C tot 23 °C

Noord-Kaap

Sonnig en koel tot warm maar baie warm in die noordweste.

• Kimberley: -2 °C tot 26 °C

• Upington: 6 °C tot 26 °C

Wes-Kaap

Mis in die oggend op plekke oor die Kaapse metropool sowel as langs die suidkus. Dit sal ook in die oggend gedeeltelik bewolk langs die suidkus wees, andersins sonnig en koel tot warm.

• Kaapstad: 12 °C tot 21 °C

• George: 9 °C tot 20 °C

Oos-Kaap

In die westelike dele sal dit sonnig en warm wees met mis in die oggend oor die suidelike binneland, suid van die Zuurberg. Dit sal later die dag bewolk wees langs die kusgebied en aangrensende binneland.

In die oostelike dele sal dit sonnig en warm wees met bewolkte toestande later die dag in die suide van Mthatha.

• Port Elizabeth: 9 °C tot 20 °C

• Oos-Londen: 11 °C tot 21 °C

KwaZulu-Natal

Mis in die oggend oor die binneland, andersins sonnig en koel maar warm in die ooste.

• Durban: 13 °C tot 25 °C

• Richardsbaai: 13 °C tot 26 °C

• Pietermaritzburg: 8 °C tot 27 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.