Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Saterdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor toestande wat Saterdag tot wegholveldbrande kan lei in die sentrale en oostelike dele van die Noord-Kaap, die sentrale Karoo van die Wes-Kaap en die westelike dele van die Oos-Kaap.

Gauteng

Mooiweer oor die provinsie heen.

• Pretoria: 8 °C tot 21 °C

• Johannesburg: 5 °C tot 19 °C

• Vereeniging: 4 °C tot 18 °C

Mpumalanga

Miskolle in die oggend oor die Laeveld, andersins mooi en warm.

• Mbombela: 10 °C tot 18 °C

• Standerton: 3 °C tot 19 °C

• Ermelo: 2 °C tot 18 °C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk in die oggend, andersins mooi en warm.

• Polokwane: 6 °C tot 17 °C

• Mokopane: 7 °C tot 19 °C

• Tzaneen: 12 °C tot 19 °C

Noordwes

Mooi maar winderig.

• Mahikeng: 4 °C tot 20 °C

• Rustenburg: 3 °C tot 20 °C

• Vryburg: 4 °C tot 22 °C

Vrystaat

Mooi en warm.

• Bloemfontein: 2 °C tot 22 °C

• Kroonstad 3 °C tot 22 °C

• Welkom 3 °C tot 23 °C

Noord-Kaap

Warm met ’n brandgevaar in die sentrale en oostelike dele.

• Kimberley: 4 °C tot 24 °C

• Upington: 6°C tot 28 °C

• Springbok: 6 °C tot 18 °C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk met ’n kans op reën in Kaapstad. Brandgevaar in die sentrale Karoo.

• Kaapstad: 10 °C tot 22 °C

• George: 8 °C tot 26 °C

• Worcester: 3 °C tot 24 °C

Oos-Kaap

Mooi en warm.

• Port Elizabeth: 10 °C tot 26 °C

• Oos-Londen: 10 °C tot 25 °C

• Graaff-Reinet: 3 °C tot 25 °C

KwaZulu-Natal

Mooiweer maar miskolle in die oggend oor Pietermaritzburg.

• Durban: 11 °C tot 23 °C

• Richardsbaai: 12 °C tot 24 °C

• Pietermaritzburg: 4 °C tot 24 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.