Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Saterdag
reën, weerfoto, kaapstad
'n Man stap Vrydag oor 'n straat in Kaapstad. Die eerste van twee kouefronte het Kaapstad Vrydag getref. Foto: Jaco Marais

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku daar is Saterdag ’n groot kans op wegholbrande in die noordelike dele van Limpopo.

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm.

• Pretoria: 15 °C tot 30 °C

• Johannesburg: 13 °C tot 26 °C

• Vereeniging: 14 °C tot 26 °C

Mpumalanga

Sonnig en warm. Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie in die ooste later die dag.

• Mbombela: 15 °C tot 30 °C

Limpopo

Sonnig en warm maar baie warm in die ooste. Gedeeltelik bewolk in die middag.

• Polokwane: 16 °C tot 33 °C

Noordwes

Sonnig en warm.

• Mahikeng: 11 °C tot 29 °C

• Vryburg: 5 °C tot 27 °C

Vrystaat

Aanvanklik gedeeltelik bewolk in die suidweste, andersins sonnig en koel.

• Bloemfontein: 2 °C tot 23 °C

Noord-Kaap

Gedeeltelik bewolk tot bewolk met reën vroegoggend in die verre weste. Koel in die ooste.

• Kimberley: 3 °C tot 23 °C

• Upington: 5 °C tot 22 °C

Wes-Kaap

Bewolk en koud met reën oor die westelike en sentrale dele. Dié toestande sal na verwagting teen die aand na die oostelike dele van die suidkus versprei.

• Kaapstad: 10 °C tot 14 °C

• George: 7 °C tot 14 °C

Oos-Kaap

Oor die westelike dele sal dit bewolk en koel wees met enkele reënbuie. Gedeeltelik bewolk later die dag.

Oor die oostelike dele sal dit bewolk wees met enkele reënbuie op plekke suid van die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en koel.

• Port Elizabeth: 10 °C tot 16 °C

• Oos-Londen: 12 °C tot 21 °C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk tot bewolk en koel maar warm in die noorde. Enkele buie en donderbuie word verwag wat meer verspreid in die ooste sal voorkom.

• Durban: 14 °C tot 20 °C

• Richardsbaai: 15 °C tot 23 °C

• Pietermaritzburg: 10 °C tot 18 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.