Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Saterdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor swaar reën Saterdag wat oorstromings in die Overberg en die suidelike dele van die Kaapse Wynland-distrikte kan veroorsaak. ’n Waarskuwing is ook uitgereik oor toestande wat tot wegholbrande in die binneland van die Oos-Kaap kan lei.

Gauteng

Sonnig en koel. Warm in die noorde.

• Pretoria: 7 °C tot 25 °C

• Johannesburg: 5 °C tot 23 °C

• Vereeniging: 5 °C tot 25 °C

Mpumalanga

Sonnig en warm maar koel oor die Hoëveld.

• Mbombela: 10 °C tot 26 °C

Limpopo

Sonnig en warm. Baie warm oor die Laeveld.

• Polokwane: 7 °C tot 26 °C

Noordwes

Sonnig en warm.

• Mahikeng: 6 °C tot 26 °C

• Vryburg: 6 °C tot 27 °C

Vrystaat

Sonnig en koel. Warm in die noorde.

• Bloemfontein: 8 °C tot 26 °C

Noord-Kaap

Sonnig en warm maar koel in die suide en langs die kusgebied. Winderig oor die suidelike hoogliggende gebiede later die dag.

• Kimberley: 8 °C tot 26 °C

• Upington: 14 °C tot 28 °C

Wes-Kaap

Bewolk, koel en winderig met wydverspreide reënbuie in die suidweste en westelike dele van die Suidkus. Ligte reën word oor die oostelike binneland en oostelike dele van die Suidkus later die dag verwag.

• Kaapstad: 13 °C tot 19 °C

• George: 9 °C tot 28 °C

Oos-Kaap

In die weste sal dit sonnig en warm wees. Bewolk later die dag in die verre suidwestelike dele.

In die ooste sal dit sonnig en warm wees.

• Gqeberha: 11 °C tot 22 °C

• Oos-Londen: 12 °C tot 25 °C

KwaZulu-Natal

Sonnig en warm. Baie warm in die verre noordooste.

• Durban: 16 °C tot 30 °C

• Richardsbaai: 15 °C tot 30 °C

• Pietermaritzburg: 10 °C tot 30 °C

Meer oor:  Weer  |  Saterdag  |  Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.