Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Saterdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor toestande Saterdag in die sentrale dele van die Noord-Kaap wat tot wegholbrande kan lei.

Gauteng

Sonnig en koel.

• Pretoria: 6 °C tot 22 °C

• Johannesburg: 3 °C tot 19 °C

• Vereeniging: 2 °C tot 20 °C

Mpumalanga

Miskolle in die oggend oor die platorand, andersins sonnig en koel maar warm in die Laeveld.

• Mbombela: 9 °C tot 24 °C

Limpopo

Sonnig en koel maar warm in die Laeveld en die Limpopo-vallei.

• Polokwane: 6 °C tot 23 °C

Noordwes

Sonnig en koel.

• Mahikeng: 6 °C tot 22 °C

• Vryburg: 6 °C tot 24 °C

Vrystaat

Sonnig en koel.

• Bloemfontein: 6 °C tot 23 °C

Noord-Kaap

Mistig in die oggend en later die dag langs die kusgebied, andersins sonnig en koel tot warm.• Kimberley: 8 °C tot 25 °C

• Upington: 12 °C tot 26 °C

Wes-Kaap

Mistig in die oggend en later die dag langs die westelike en suidwestelike kusgebiede, andersins sonnig en koel tot warm. Gedeeltelik bewolk in die weste later die dag.

• Kaapstad: 14 °C tot 22 °C

• George: 8 °C tot 21 °C

Oos-Kaap

In die weste sal dit koel wees op plekke, andersins sonnig en warm. Gedeeltelik bewolk langs die kusgebied later die dag.

In die ooste sal dit sonnig en koel wees, maar warm langs die kusgebied en die aangrensende binneland.

• Gqeberha: 8 °C tot 23 °C

• Oos-Londen: 13 °C tot 28 °C

KwaZulu-Natal

Sonnig tot koel, maar koud in die suidwestelike hoogliggende gebiede.

• Durban: 15 °C tot 25 °C

• Richardsbaai: 14 °C tot 25 °C

• Pietermaritzburg: 8 °C tot 24 °C

Meer oor:  Weer  |  Saterdag  |  Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.