Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Saterdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor toestande Saterdag in die Richtersveld en Kamiesberg-munisipaliteite in die Noord-Kaap wat tot wegholbrande kan lei.

’n Hittegolf sal in die Richtersveld-gebied voorkom.

Gauteng

Miskolle in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk en koel.

• Pretoria: 8 °C tot 18 °C

• Johannesburg: 6 °C tot 16 °C

• Vereeniging: 5 °C tot 17 °C

Mpumalanga

Bewolk in die oggend met miskolle in die ooste en die suidelike Hoëveld, andersins gedeeltelik bewolk en koud tot koel maar warm in die Laeveld.

• Mbombela: 10 °C tot 18 °C

Limpopo

Bewolk met miskolle in die oggend in die ooste, andersins gedeeltelik bewolk en koel met enkele donderbuie in die noordooste later die dag.

• Polokwane: 9 °C tot 20 °C

Noordwes

Sonnig en koel tot warm. Gedeeltelik bewolk later die dag.

• Mahikeng: 8 °C tot 21 °C

• Vryburg: 5 °C tot 22 °C

Vrystaat

Aanvanklik bewolk in die ooste met miskolle, andersins sonnig en koud tot koel. Gedeeltelik bewolk in die oostelike en sentrale dele later die dag.

• Bloemfontein: 3 °C tot 19 °C

Noord-Kaap

Sonnig en koel tot warm maar koud oor die suidelike hoogliggende dele. • Kimberley: 5 °C tot 21 °C

• Upington: 5 °C tot 24 °C

Wes-Kaap

Sonnig en warm.

• Kaapstad: 13 °C tot 27 °C

• George: 9 °C tot 26 °C

Oos-Kaap

Aanvanklik miskolle, andersins sonnig en koel.

• Gqeberha: 10 °C tot 24 °C

• Oos-Londen: 13 °C tot 24 °C

KwaZulu-Natal

Mistig in die oggend oor die binneland met ligte reën langs die noordelike kusgebied, andersins bewolk en koel. Gedeeltelik bewolk later die dag.

• Durban: 15 °C tot 23 °C

• Richardsbaai: 15 °C tot 21 °C

• Pietermaritzburg: 10 °C tot 22 °C

Meer oor:  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.