Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Saterdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor toestande Saterdag wat tot wegholbrande in Beaufort-Wes in die Wes-Kaap kan lei.

Gauteng

Sonnig en koel.

• Pretoria: 4 °C tot 21 °C

• Johannesburg: 2 °C tot 19 °C

• Vereeniging: -2 °C tot 20 °C

Mpumalanga

Miskolle in die oggend oor die Hoëveld en die platorand, andersins sonnig en koel. Warm oor die Laeveld.

• Mbombela: 6 °C tot 23 °C

Limpopo

Aanvanklik bewolk in die ooste met miskolle in die oggend oor die platorand, andersins sonnig en koel tot warm.

• Polokwane: 3 °C tot 21 °C

Noordwes

Sonnig en koel.

• Mahikeng: 3 °C tot 24 °C

• Vryburg: 4 °C tot 24 °C

Vrystaat

Sonnig en koel.

• Bloemfontein: -2 °C tot 22 °C

Noord-Kaap

Sonnig en koel tot warm met miskolle in die oggend oor die suidelike binneland.

• Kimberley: 3 °C tot 23 °C

• Upington: 7 °C tot 25 °C

Wes-Kaap

Mistig in die oggend oor die suidwestelike en suidelike kusgebiede, andersins sonnig en koel tot warm.

• Kaapstad: 11 °C tot 19 °C

• George: 8 °C tot 25 °C

Oos-Kaap

Sonnig en warm.

• Gqeberha: 8 °C tot 25 °C

• Oos-Londen: 10 °C tot 25 °C

KwaZulu-Natal

Sonnig en koel, maar warm in die ooste.

• Durban: 10 °C tot 24 °C

• Richardsbaai: 12 °C tot 26 °C

• Pietermaritzburg: 4 °C tot 27 °C

weer streek
Die weer in jou streek
weer streek
Die weer in jou streek

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.