Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Sondag

Sterk noordwestewinde word Sondag in die suidelike en sentrale binneland van die Noord-Kaap verwag asook in die westelike binneland van die Oos-Kaap en noordoostelike dele van die Wes-Kaap, volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens.

Gauteng

Mooiweer en warm.

* Pretoria: 10 °C tot 26 °C

* Johannesburg: 9 °C tot 25 °C

* Vereeniging: 7 °C tot 25 °C

Mpumanlanga

Mooiweer en koel tot warm.

* Mbombela: 14 °C tot 24 °C

Limpopo

Mooiweer en koel tot warm.

* Polokwane: 6 °C tot 24 °C

Noordwes

Mooiweer en warm.

* Mahikeng: 9 °C tot 26 °C

* Vryburg: 8 °C tot 27 °C

Vrystaat

Mooiweer en koel tot warm.

* Bloemfontein: 8 °C tot 26 °C

Noord-Kaap

Oostelike deel: Mooiweer en warm, maar baie warm in die sentrale noordelike dele noorde.

Westelike deel:

Mistig in die oggend langs die kuslyn, andersins mooiweer en koel tot warm, maar baie warm in die sentrale noordelike dele.

* Kimberley: 12 °C tot 27 °C

* Upington: 12 °C tot 32 °C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk en koel maar warm in die ooste waar daar sterk winde oor die binneland sal waai. Dit sal bewolk in die weste van die aand wees met ligte reën in die suidweste.

* Kaapstad: 14 °C tot 19 °C

* George: 12 °C tot 26 °C

Oos-Kaap

Westelike deel: Bewolk met miskolle in die suide andersins mooiweer en warm.

Oostelike deel: Mooiweer en warm

* Port-Elizabeth: 13 °C tot 28 °C

* Oos-Londen: 13 °C tot 30 °C

KwaZulu-Natal

Miskolle oor die oostelike binneland, andersins mooiweer en warm.

* Durban: 15 °C tot 28 °C

* Richardsbaai: 16 °C tot 29 °C

* Pietermaritzburg: 10 °C tot 29 °C

Meer oor:  Weervoorspelling  |  Weer  |  Vloede  |  Reën
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.