Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Sondag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor toestande Sondag in Beaufort-Wes in die Wes-Kaap en die oostelike deel van die Chris-Hani distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap wat tot wegholbrande kan lei.

Gauteng

Sonnig en koel.

• Pretoria: 7 °C tot 24 °C

• Johannesburg: 4 °C tot 22 °C

• Vereeniging: 3 °C tot 21 °C

Mpumalanga

Sonnig en koel maar warm in die Laeveld.

• Mbombela: 9 °C tot 25 °C

Limpopo

Sonnig en koel tot warm.

• Polokwane: 6 °C tot 24 °C

Noordwes

Sonnig en koel.

• Mahikeng: 7 °C tot 24 °C

• Vryburg: 5 °C tot 24 °C

Vrystaat

Sonnig en koel.

• Bloemfontein: 3 °C tot 25 °C

Noord-Kaap

Mistig in die oggend langs die kusgebied, andersins sonnig en koel. • Kimberley: 7 °C tot 26 °C

• Upington: 9 °C tot 28 °C

Wes-Kaap

Aanvanklik mistig langs die westelike en suidwestelike kusgebiede waar dit bewolk en koel sal wees, andersins gedeeltelik bewolk tot sonnig en koel. Motreën laatoggend oor die suidwestelike dele. Koel langs die suidkus.

• Kaapstad: 13 °C tot 18 °C

• George: 10 °C tot 21 °C

Oos-Kaap

Koel op plekke, andersins sonnig en warm. Gedeeltelik bewolk langs die kusgebied.

• Gqeberha: 10 °C tot 23 °C

• Oos-Londen: 13 °C tot 23 °C

KwaZulu-Natal

Sonnig en koel. Warm op plekke in die ooste.

• Durban: 14 °C tot 25 °C

• Richardsbaai: 14 °C tot 26 °C

• Pietermaritzburg: 8 °C tot 26 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.