Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Sondag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor toestande Sondag wat kan lei tot brande in die Kamiesberg-distrik in die Noord-Kaap en die Matzikama-distrik in die Wes-Kaap.

Gauteng

Ryp in hoogliggende gebiede, andersins sonnig en koud.

• Pretoria: 1 °C tot 17 °C

• Johannesburg: -1 °C tot 15 °C

• Vereeniging: -2 °C tot 14 °C

Mpumalanga

Oggendmis in die Hoëveld, andersins sonnig en koud. Gedeeltelik bewolk in die ooste later in die dag. Koel in die Laeveld.

• Mbombela: 5 °C tot 16 °C

Limpopo

Sonnig en koud, gedeeltelik bewolk tot bewolk in die noorde en ooste. Koud in dele in die sentrale gebied.

• Polokwane: 2 °C tot 15 °C

Noordwes

Sonnig en koud en koel in die weste.

• Mahikeng: -2 °C tot 17 °C

• Vryburg: -3 °C tot 17 °C

Vrystaat

Sonnig en koud.

• Bloemfontein: -5 °C tot 16 °C

Noord-Kaap

Koud vroegdag, andersins sonnig en koel, maar koud oor die suidelike binneland. Ligte tot matige sandstorms langs die noordelike kusgebied met ’n sterk noordoostelike wind wat later matig raak.

• Kimberley: -3 °C tot 17 °C

• Upington: 4 °C tot 21 °C

Wes-Kaap

Mooiweer en koud tot warm met hoëvlak-wolke. Die wind langs die kus sal lig tot matig noord-noordoos waai.

• Kaapstad: 12 °C tot 24 °C

• George: 5 °C tot 22 °C

Oos-Kaap

Sonnig en koel met ’n matige noord- tot noordwestewind.

• Gqeberha: 6 °C tot 22 °C

• Oos-Londen: 8 °C tot 22 °C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk in die noordooste met geïsoleerde reënbuie in die verre noordooste en mis in die binneland, andersins sonskyn en koel, maar koud in dele van die weste.

• Durban: 10 °C tot 19 °C

• Richardsbaai: 10 °C tot 18 °C

• Pietermaritzburg: 0 °C tot 18 °C

Meer oor:  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.