Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Vrydag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel vir Vrydag swaar donderstorms oor die noordoostelike dele van KwaZulu-Natal en suidelike dele van Mpumalanga.

Gauteng

Gedeeltelik bewolk in die oggend, andersins matig en koel.

* Pretoria: 12 °C tot 24 °C

* Johannesburg: 12 °C tot 22 °C

* Vereeniging: 11 °C tot 23 °C

Mpumalanga

Matige en koel maar gedeeltelik bewolk in die ooste. Oggend donderbuie oor die Laeveld.

* Mbombela: 16 °C tot 25 °C

Limpopo

Matig en warm tot baie warm. Gedeeltelik bewolk oor dele van die binneland en ooste in die middag.

* Polokwane: 13 °C tot 27 °C

Noordwes

Oggend misnewels in die suidooste, andersins mistig en matig tot koel.

* Mahikeng: 14 °C tot 25 °C

* Vryburg: 11 °C tot 24 °C

Vrystaat

Oggend misnewels in die noorde. Andersins mistig en matig tot koel.

* Bloemfontein: 8 °C tot 21 °C

Noord-Kaap

Matig en warm maar koel langs die kus.

* Kimberley: 8 °C tot 25 °C

* Upington: 14 °C tot 29 °C

Wes-Kaap

Aanvanklik mistig langs die kus en aangrensende binneland. Bewolk langs die suidkus in die aand.

* Kaapstad: 16 °C tot 25 °C

* George: 14 °C tot 21 °C

Oos-Kaap

Matig en warm maar koel langs die kus en aangrensende binneland in die westelike deel van die provinsie. Matig en koel maar gedeeltelik bewolk tot bewolk suid van die platorand in die oostelike deel van die provinsie.

* Port Elizabeth: 14 °C tot 23 °C

* Oos-Londen: 15 °C tot 23 °C

KwaZulu-Natal

Mistig oor die binneland met reënbuie in die noordooste in die oggend. Andersins gedeeltelik bewolk en koel, maar warm in die noordooste.

* Durban: 19 °C tot 24 °C

* Richardsbaai: 21 °C tot 28 °C

* Pietermaritzburg: 15 °C tot 24 °C

Meer oor:  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.