Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Vrydag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het geen waarskuwings vir Vrydag uitgereik nie.

Gauteng

Mooi weer en warm

* Pretoria: 6 °C tot 27 °C

* Johannesburg: 5 °C tot 26 °C

* Vereeniging: 1 °C tot 26 °C

Mpumalanga

Matig en koel, maar warm in die Laeveld.

* Mbombela: 10 °C tot 29 °C

Limpopo

Matig en warm.

* Polokwane: 6 °C tot 26 °C

Noordwes

Matig, koel tot warm .

* Mahikeng: 5 °C tot 26 °C

* Vryburg: 1 °C tot 25 °C

Vrystaat

Matig en koel.

* Bloemfontein: -2 °C tot 22 °C

Noord-Kaap

Matig en koel. In die aand sal dit bewolk en mistig wees langs die kus.

* Kimberley: 2 °C tot 25 °C

* Upington: 6 °C tot 27 °C

Wes-Kaap

Mistig op plekke langs die Weskus andersins gedeeltelik bewolk en koud tot koel met reënbuie in die oggend oor die Kaapse Skiereiland en langs die suidkus.

* Kaapstad: 12 °C tot 17 °C

* George: 10 °C tot 17 °C

Oos-Kaap

In die westelike dele sal dit matig in die noorde wees, andersins bewolk en koud maar koel op plekke. Ligte reënbuie word verwag langs die kus in die weste.

In die Oostelike dele sal dit matig en koel wees maar bewolk in die suide met ligte reënbuie langs die kus.

* Port Elizabeth: 11 °C tot 18 °C

* Oos-Londen: 11 °C tot 20 °C

KwaZulu-Natal

Matig en koel maar warm in die noorde. Later sal dit gedeeltelik bewolk wees met reën en geïsoleerde reënbuie

langs die kus.

* Durban: 15 °C tot 23 °C

* Richardsbaai: 14 °C tot 25 °C

* Pietermaritzburg: 5 °C tot 23 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.