Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Vrydag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen toestande wat bevorderlik is vir die ontstaan van wegholveldbrande wat verwag word in die oostelike dele van die Noord-Kaap, die westelike dele van die Vrystaat en die westelike Bosveld in Limpopo.

’n Hittegolf word verwag in die Blue Crane-, King Sabatha Dalindyebo-, die oostelike dele van Chris Hani- en Amathole-distrikmunisipaliteit. Dit sal ook bloedig warm wees in die weste van Limpopo, Gauteng, die Vrystaat, westelike dele van Mpumalanga, die Noordwes-provinsie en die oostelike dele van die Noord-Kaap tot ten minste Sondag.

Gauteng

Gedeeltelik bewolk met enkele buie en donderbuie.

* Pretoria: 15 °C tot 36 °C

* Johannesburg: 14 °C tot 34 °C

* Vereeniging: 14 °C tot 34 °C

Mpumalanga

Mooiweer.

* Mbombela: 17 °C tot 31 °C

Limpopo

Mooiweer.

* Polokwane: 15 °C tot 32 °C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk.

* Mahikeng: 17 °C tot 35 °C

* Vryburg: 15 °C tot 36 °C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk.

* Bloemfontein: 16 °C tot 35 °C

Noord-Kaap

Gedeeltelik bewolk.

* Kimberley: 15 °C tot 37 °C

* Upington: 21 °C tot 37 °C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk, maar word mooiweer.

* Kaapstad: 16 °C tot 26 °C

* George: 13 °C tot 23 °C

Oos-Kaap

Bewolk met oggendmis.

* Port Elizabeth: 15 °C tot 32 °C

* Oos-Londen: 19 °C tot 25 °C

KwaZulu-Natal

Mooiweer, maar gedeeltelik bewolk in die laatmiddag.

Wind: Matig tot taamlik sterk noordoos in vroegoggend.

* Durban: 19 °C tot 28 °C

* Richardsbaai: 19 °C tot 31 °C

* Pietermaritzburg: 17 °C tot 35 °C

Meer oor:  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.