Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Vrydag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen ’n groot kans op brande Vrydag oor die sentrale en westelike binneland van die Noord-Kaap, asook in die omgewing van Beaufort-Wes in die Wes-Kaap.

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm met ’n kans op enkele donderbuie.

* Pretoria: 17 °C tot 31 °C

* Johannesburg: 17 °C tot 28 °C

* Vereeniging: 16 °C tot 29 °C

Mpumalanga

Oggendmis oor die platorand en Hoëveld. Enkele reën- en donderbuie in die sentrale gedeeltes.

* Mbombela: 16 °C tot 31 °C

* Standerton: 15 °C tot 29 °C

* Ermelo: 12 °C tot 28 °C

Limpopo

Bewolk in die ooste. Enkele reën- en donderbuie in die sentrale en suidwestelike dele.

* Polokwane: 16 °C tot 29 °C

* Mokopane: 17 °C tot 30 °C

* Tzaneen: 16 °C tot 31 °C

Noordwes

Warm tot baie warm met enkele reën- en donderbuie.

* Mahikeng: 18 °C tot 32 °C

* Vryburg: 21 °C tot 32 °C

* Rustenburg: 31 °C tot 17 °C

Vrystaat

Warm tot baie warm met ’n kans op enkele reën- en donderbuie.

* Bloemfontein: 16 °C tot 32 °C

* Kroonstad: 16 °C tot 31 °C

* Welkom: 18 °C tot 31 °C

Noord-Kaap

Oggendmis en koel langs die kus. Warm tot uiters warm in die res van die provinsie met ’n kans op donderbuie in die laatmiddag.

* Kimberley: 18 °C tot 33 °C

* Upington: 23 °C tot 38 °C

* Springbok: 33 °C tot 16 °C

Wes-Kaap

Oggendmis in die weste. Koel tot warm, maar bloedig warm in die binneland.

* Kaapstad: 18 °C tot 28 °C

* George: 17 °C tot 26 °C

* Worcester: 18 °C tot 32 °C

Oos-Kaap

Warm tot baie warm oor die westelike dele van die provinsie. Enkele donderbuie oor die oostelike platorand. Baie warm in die oostelike dele van die provinsie.

* Port Elizabeth: 19 °C tot 26 °C

* Oos-Londen: 20 °C tot 30 °C

* Graaff-Reinet: 17 °C tot 26 °C

KwaZulu-Natal

Baie warm in die noordooste. Enkele reën- en donderbuie in die weste.

* Durban: 23 °C tot 30 °C

* Richardsbaai: 23 °C tot 32 °C

* Pietermaritzburg: 19 °C tot 31 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.