Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Vrydag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens verwag Vrydag donderbuie oor die sentrale dele van die Vrystaat en Noordwes. Sterk winde van 55 km/h tot 65 km/h word in die Sentraal-Karoo in die Wes-Kaap en Namakwa-distrik in die Noord-Kaap voorspel.

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide reën en donderbuie.

* Pretoria: 15 °C tot 29 °C

* Johannesburg: 13 °C tot 27 °C

* Vereeniging: 13 °C tot 26 °C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk en koel tot warm. Donderbuie kan later die dag verwag word.

* Mbombela: 17 °C tot 24 °C

* Standerton: 12 °C tot 22 °C

* Ermelo: 13 °C tot 19 °C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde reën en donderbuie, behalwe in die weste. Verspreide reënbuie en donderstorms word ook in die ooste verwag.

* Polokwane: 17 °C tot 29 °C

* Mokopane: 18 °C tot 31 °C

* Tzaneen: 18 °C tot 30 °C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en warm.

* Mahikeng: 19 °C tot 31 °C

* Vryburg: 17 °C tot 30 °C

* Rustenburg: 17 °C tot 31 °C

Vrystaat

Koel in die ooste en suidooste, andersins gedeeltelik bewolk en warm.

* Bloemfontein: 12 °C tot 26 °C

* Kroonstad: 14 °C tot 26 °C

* Welkom: 15 °C tot 27 °C

Noord-Kaap

Warm tot baie warm, maar koel in die suide en dit word gedeeltelik bewolk in die ooste.

* Kimberley: 17 °C tot 28 °C

* Upington: 21 °C tot 32 °C

* Springbok: 13 °C tot 27 °C

Wes-Kaap

Warm langs die Weskus, andersins gedeeltelik bewolk en warm maar koel oor die Sentraal-Karoo.

* Kaapstad: 18 °C tot 27 °C

* George: 16 °C tot 22 °C

* Worcester: 17 °C tot 26 °C

Oos-Kaap

Bewolk en koud met verspreide donderstorms.

* Port Elizabeth: 15 °C tot 21 °C

* Oos-Londen: 16 °C tot 20 °C

* Graaff-Reinet: 12 °C tot 20 °C

KwaZulu-Natal

Bewolk en koel, maar koud in die suidweste met verspreide donderbuie, maar wydverspreid langs die kus en aangrensende binneland.

* Durban: 20 °C tot 24 °C

* Richardsbaai: 20 °C tot 25 °C

* Pietermaritzburg: 16 °C tot 20 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.