Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Vrydag

Hewige donderstorms kan in die middag in Gauteng en oor die westelike hoëveld van Mpumalanga verwag word.

Gauteng

Bewolk met verspreide buie en donderbuie.

* Pretoria: 16 °C tot 28 °C

* Johannesburg: 14 °C tot 23 °C

* Vereeniging: 13 °C tot 25 °C

Mpumalanga

Bewolk en matig tot warm met verspreide buie en donderbuie.

* Mbombela: 15 °C tot 23 °C

* Standerton: 14 °C tot 17 °C

* Ermelo: 13 °C tot 16 °C

Limpopo

Bewolk en matig tot warm met verspreide donderbuie in die Laeveld.

* Polokwane: 12 °C tot 22 °C

* Mokopane: 17 °C tot 29 °C

* Tzaneen: 14 °C tot 22 °C

Noordwes

Warm, maar gedeeltelik bewolk in die ooste met geïsoleerde storms in die middag.

* Mahikeng: 13 °C tot 32 °C

* Vryburg: 10 °C tot 28 °C

* Rustenburg: 13 °C tot 29 °C

Vrystaat

Koel tot matig, maar warm in die noordweste.

* Bloemfontein: 7 °C tot 24 °C

* Kroonstad: 12 °C tot 26 °C

* Welkom: 11 °C tot 26 °C

Noord-Kaap

Ligte ryp word aanvanklik oor die laagliggende gedeeltes in die suide verwag, andersins matig en warm, maar koel in die suide.

* Kimberley: 8 °C tot 26 °C

* Upington: 11 °C tot 30 °C

* Springbok: 12 °C tot 29 °C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk langs die suidkus in die oggend, andersins matig tot warm.

* Kaapstad: 15 °C tot 25 °C

* George: 10 °C tot 22 °C

* Worcester: 10 °C tot 28 °C

Oos-Kaap

Die wind langs die kus in die weste en ooste sal sterk wees.

* Port Elizabeth: 13 °C tot 23 °C

* Oos-Londen: 13 °C tot 22 °C

* Graaff-Reinet: 6 °C tot 23 °C

KwaZulu-Natal

Bewolk en koel met storms in die oggend en middag.

* Durban: 17 °C tot 22 °C

* Richardsbaai: 19 °C tot 23 °C

* Pietermaritzburg: 12 °C tot 20 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.