Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Vrydag

Gauteng

Sonnig en koel, gedeeltelik bewolk later in die dag.

• Pretoria: 6 °C tot 20 °C

• Johannesburg: 4 °C tot 19 °C

• Vereeniging: 1 °C tot 18 °C

Mpumalanga

Sonnig en koud tot koel, maar warm oor die Laeveld.

• Mbombela: 7 °C tot 22 °C

Limpopo

Sonnig en koel tot warm, gedeeltelik bewolk later in die dag.

• Polokwane: 4 °C tot 20 °C

Noordwes

Sonnig, winderig en koel, gedeeltelik bewolk in die verre noorde asook in die ooste later in die dag.

• Mahikeng: 3 °C tot 21 °C

• Vryburg: 2 °C tot 21 °C

Vrystaat

Sonnig, winderig en koel. Gedeeltelik bewolk in die middag, maar nie oor die oostelike dele nie.

• Bloemfontein: -1 °C tot 20 °C

Noord-Kaap

Sonnig in die ooste in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot koud en winderig. Bewolk in die weste en suide met enkele tot verspreide buie en reën in die middag.

• Kimberley: 1 °C tot 22 °C

• Upington: 4 °C tot 18 °C

Wes-Kaap

Sonnig oor die Sentrale Karoo in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk tot bewolk en koud tot koel met enkele verspreide buie.

• Kaapstad: 12 °C tot 15 °C

• George: 10 °C tot 18 °C

Oos-Kaap

Sonnig en koel met gedeeltelik bewolkte toestande in die oggend in die westelike dele. Dit sal bewolk word met enkele buie en reën op plekke in die suide later in die oggend. Verspreide buie en reën sal ook aan die weskus van Port Elizabeth voorkom. In die oostelike dele sal dit koud in die noorde wees, andersins sonnig en koel. Dit sal later bewolk word met enkele buie en reën in die suide.

• Port Elizabeth: 12 °C tot 20 °C

• Oos-Londen: 13 °C tot 25 °C

KwaZulu-Natal

Mis in die oggend oor die binneland, andersins sonnig en koel, maar warm in die ooste.

• Durban: 12 °C tot 25 °C

• Richardsbaai: 13 °C tot 25 °C

• Pietermaritzburg: 5 °C tot 25 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.