Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Vrydag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het geen waarskuwings vir Vrydag uitgereik nie.

Gauteng

Sonnig en koel.

• Pretoria: 4 °C tot 23 °C

• Johannesburg: 2 °C tot 22 °C

• Vereeniging: 1 °C tot 22 °C

Mpumalanga

Bewolk met miskolle in die ooste, andersins sonnig en koel, maar warm in die Laeveld.

• Mbombela: 10 °C tot 23 °C

Limpopo

Sonnig en koel en warm, maar bewolk in die ooste met miskolle later in die dag.

• Polokwane: 4 °C tot 22 °C

Noordwes

Sonnig en koel tot warm.

• Mahikeng: 4 °C tot 25 °C

• Vryburg: 2 °C tot 25 °C

Vrystaat

Sonnig en koel.

• Bloemfontein: -3 °C tot 23 °C

Noord-Kaap

Sonnig en koel tot warm. Baie warm langs die kusgebied.

• Kimberley: -1 °C tot 25 °C

• Upington: 6 °C tot 27 °C

Wes-Kaap

Sonnig en koel tot warm.

• Kaapstad: 13 °C tot 20 °C

• George: 9 °C tot 22 °C

Oos-Kaap

In die westelike dele sal daar in die oggend miskolle op plekke oor die binneland wees, andersins sonnig en koel.

In die oostelike dele sal daar ook aanvanklik miskolle suid van die platorand voorkom, andersins sonnig en koel tot warm.

• Port Elizabeth: 9 °C tot 24 °C

• Oos-Londen: 9 °C tot 24 °C

KwaZulu-Natal

Miskolle in die oggend oor die binneland, andersins sonnig en koel.

• Durban: 13 °C tot 22 °C

• Richardsbaai: 13 °C tot 23 °C

• Pietermaritzburg: 6 °C tot 23 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.