Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Vrydag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku ’n groot kans bestaan op wegholbrande Vrydag in die noordelike en noordoostelike dele van die Noord-Kaap, die sentrale en noordelike dele van die Vrystaat, asook die noordwestelike dele van KwaZulu-Natal.

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie in die verre noorde.

• Pretoria: 17 °C tot 30 °C

•  Hammanskraal 16 °C en 31 °C

• Johannesburg: 15 °C tot 26 °C

• Vereeniging: 14 °C tot 27 °C

Mpumalanga

Miskolle in die oggend oor die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie later die dag in die noorde.

• Mbombela: 17 °C tot 24 °C

• eMalahleni 11 °C en 25 °C

• Ermelo 11 °C en 25 °C

• Standerton 11 °C en 26 °C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie later die dag in die suide.

• Polokwane: 14 °C tot 28 °C

• Thohoyandou 18 °C en 30 °C

• Thabazimbi 16 °C en 31 °C

• Tzaneen 16 °C en 30 °C

Noordwes

Sonnig en warm tot baie warm.

• Mahikeng: 8 °C tot 31 °C

• Vryburg: 5 °C tot 33 °C

• Rustenberg 13 °C en 30 °C

• Potchefstroom 7 °C en 30 °C

Vrystaat

Sonnig en warm.

• Bloemfontein: 3 °C tot 28 °C

•  Welkom 5 °C en 30 °C

•  Bethlehem 1°C en 25 °C

Noord-Kaap

Mistig vroegoggend langs die kusgebied, andersins sonnig en koel tot warm.

• Kimberley: 4 °C tot 30 °C

• Upington: 7 °C tot 29 °C

• De Aar 7 °C en 26 °C

•  Alexanderbaai 10 °C en 20 °C

Wes-Kaap

Miskolle vroegoggend, andersins sonnig en warm, maar bewolk tot gedeeltelik bewolk en koel langs die kusgebied.

• Kaapstad: 11 °C tot 18 °C

• Worcester 9 °C en 23 °C 

• George: 7 °C tot 20 °C

• Vredendal 9 °C en 25 °C

• Beaufort-Wes  9°C en 26 °C

Oos-Kaap

Sonnig en warm, maar koel langs die kusgebied waar dit later bewolk sal word.

• Port Elizabeth: 11 °C tot 20 °C

• Oos-Londen: 14 °C tot 23 °C

• Queenstown 6 °C en 27 °C

• Mthatha 7 °C en 30 °C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk met miskolle in die oggend oor die binneland, andersins sonnig en warm tot baie warm.

• Durban: 14 °C tot 26 °C

• Richardsbaai: 14 °C tot 31 °C

• Pietermaritzburg: 10 °C tot 30 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.