Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Vrydag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen toestande Vrydag wat tot wegholbrande in die Noord-Kaap, die westelike dele van die Vrystaat sowel as in die verre westelike dele van Noordwes kan lei.

’n Hittegolf met hoë temperature word ook Vrydag oor die verre oostelike dele van die Noord-Kaap, die noordelike en verre westelike dele van die Vrystaat, asook op plekke in Noordwes verwag.

Gauteng

Sonnig en warm. Baie warm in die noorde.

• Pretoria: 13 °C tot 34 °C

• Johannesburg: 12 °C tot 32 °C

• Vereeniging: 11 °C tot 31 °C

Mpumalanga

Bewolk oor die Laeveld, andersins gedeeltelik bewolk en warm.

• Mbombela: 13 °C tot 25 °C

Limpopo

Sonnig en warm tot baie warm. Gedeeltelik bewolk later die dag.

• Polokwane: 12 °C tot 29 °C

Noordwes

Baie warm in die weste, andersins sonnig en warm. Gedeeltelik bewolk later die dag.

• Mahikeng: 16 °C tot 34 °C

• Vryburg: 15 °C tot 37 °C

Vrystaat

Baie warm in die verre noordwestelike dele, andersins sonnig en warm. Gedeeltelik bewolk oor die noordelike en oostelike dele later die dag.

• Bloemfontein: 12 °C tot 36 °C

Noord-Kaap

Warm langs die kus, andersins sonnig en baie warm.

Gedeeltelik bewolk in die noordooste later die dag.

• Kimberley: 14 °C tot 38 °C

• Upington: 18 °C tot 40 °C

Wes-Kaap

Aanvanklik bewolk in die suidweste, andersins sonnig en warm tot baie warm op plekke in die westelike binneland.

• Kaapstad: 14 °C tot 28 °C

• George: 11 °C tot 25 °C

Oos-Kaap

Dit sal bewolk wees in die oggend met ligte reën langs die kusgebied waar dit koel sal wees, andersins gedeeltelik bewolk en warm.

• Port Elizabeth: 13 °C tot 20 °C

• Oos-Londen: 13 °C tot 21 °C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk en koel maar warm in die weste en noorde. Dit sal later bewolk wees langs die kusgebied met enkele reënbuie.

• Durban: 17 °C tot 23 °C

• Richardsbaai: 17 °C tot 24 °C

• Pietermaritzburg: 12 °C tot 23 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.