Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Vrydag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen reën Vrydag in die oostelike dele van die Oos-Kaap wat moontlik tot oorstromings kan lei.

’n Waarskuwing is ook uitgereik oor toestande wat tot wegholbrande kan lei in die sentrale en verre noordoostelike dele van die Noord-Kaap, dele van die Oos-Kaap, die verre westelike dele van Noordwes en die Limpopo-vallei.

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm, maar baie warm in die noorde.

• Pretoria: 18 °C tot 33 °C

• Johannesburg: 16 °C tot 30 °C

• Vereeniging: 15 °C tot 32 °C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met mis in die oggend oor die platorand.

• Mbombela: 15 °C tot 28 °C

Limpopo

Sonnig en warm tot baie warm.

• Polokwane: 16 °C tot 30 °C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en baie warm met enkele donderbuie.

• Mahikeng: 16 °C tot 31 °C

• Vryburg: 15 °C tot 34 °C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie wat meer verspreid oor die suide sal voorkom.

• Bloemfontein: 12 °C tot 30 °C

Noord-Kaap

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie in die verre ooste.

• Kimberley: 16 °C tot 30 °C

• Upington: 12 °C tot 32 °C

Wes-Kaap

Bewolk tot gedeeltelik bewolk en koel.

• Kaapstad: 10 °C tot 19 °C

• George: 9 °C tot 17 °C

Oos-Kaap

In die westelike dele sal dit koel wees langs die kusgebied, andersins bewolk en koud met ligte reën op plekke met enkele donderbuie in die ooste.

In die oostelike dele sal dit koel wees, andersins bewolk en koud met verspreide donderbuie in die ooste.

• Port Elizabeth: 15 °C tot 19 °C

• Oos-Londen: 16 °C tot 19 °C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk tot bewolk en koel met enkele donderbuie wat meer verspreid in die suide sal voorkom. Gedeeltelik bewolk in die noordooste.

• Durban: 18 °C tot 22 °C

• Richardsbaai: 19 °C tot 25 °C

• Pietermaritzburg: 14 °C tot 20 °C

Meer oor:  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.