Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Vrydag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor swaar reën wat Vrydag tot oorstromings in die Overberg-distrik, die suidelike dele van die Kaapse Wynlande en die Tuinroete-distrik in die Wes-Kaap kan lei.

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en koel.

• Pretoria: 10 °C tot 24 °C

• Johannesburg: 9 °C tot 22 °C

• Vereeniging: 7 °C tot 22 °C

Mpumalanga

Bewolk in die ooste in die oggend met miskolle langs die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en koel. Warm in die Laeveld.

• Mbombela: 14 °C tot 23 °C

Limpopo

Bewolk in die ooste in die oggend met miskolle langs die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm.

• Polokwane: 13 °C tot 23 °C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie in die weste.

• Mahikeng: 10 °C tot 25 °C

• Vryburg: 10 °C tot 25 °C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk en koel met enkele donderbuie wat meer verspreid in die suide en die weste sal voorkom.

• Bloemfontein: 10 °C tot 23 °C

Noord-Kaap

Miskolle in die oggend langs die kusgebied, andersins sonnig en koel tot warm. Gedeeltelik bewolk in die ooste met enkele donderbuie.

• Kimberley: 11 °C tot 25 °C

• Upington: 12 °C tot 25 °C

Wes-Kaap

Mistig in die oggend langs die Weskus en die aangrensende binneland, andersins bewolk tot gedeeltelik bewolk en koel met verspreide donderbuie in die suidweste wat later na die Suidkus en die aangrensende binneland versprei.

• Kaapstad: 14 °C tot 18 °C

• George: 14 °C tot 20 °C

Oos-Kaap

In die weste sal dit gedeeltelik bewolk en koel tot warm wees met enkele donderbuie.

In die ooste sal dit bewolk en koel wees met enkele donderbuie.

• Gqeberha: 16 °C tot 23 °C

• Oos-Londen: 18 °C tot 25°C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk en warm maar koel in die suidweste. Enkele donderbuie word verwag in die noordooste.

• Durban: 17 °C tot 25 °C

• Richardsbaai: 19 °C tot 26 °C

• Pietermaritzburg: 14 °C tot 26 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.