Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Vrydag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor toestande Vrydag wat tot wegholbrande in die sentrale en suidelike dele van die Noord-Kaap, sentrale en noordelike dele van die Wes-Kaap en die westelike en noordelike dele van die Oos-Kaap kan lei.

Gauteng

Ryp in die oggend op plekke in die oostelike en suidelike dele waar dit koel sal wees, andersins sonnig en warm.

• Pretoria: 7 °C tot 28 °C

• Johannesburg: 6 °C tot 26 °C

• Vereeniging: 4 °C tot 26 °C

Mpumalanga

Sonnig en koel tot warm.

• Mbombela: 10 °C tot 26 °C

Limpopo

Sonnig en warm.

• Polokwane: 7 °C tot 25 °C

Noordwes

Sonnig en warm.

• Mahikeng: 6 °C tot 27 °C

• Vryburg: 4 °C tot 27 °C

Vrystaat

Sonnig en warm maar koel in die oostelike en suidelike dele.

• Bloemfontein: 3 °C tot 26 °C

Noord-Kaap

Miskolle in die oggend langs die kusgebied, andersins sonnig en koel tot warm.

• Kimberley: 6 °C tot 27 °C

• Upington: 9 °C tot 30 °C

Wes-Kaap

Miskolle in die oggend op plekke langs die suidelike en westelike kusgebiede en die aangrensende binneland, andersins sonnig en koel tot warm. Baie warm en winderig in die Klein en Sentrale Karoo. Bewolk met ligte reën in die verre suidwestelike dele later die dag.

• Kaapstad: 13 °C tot 19 °C

• George: 9 °C tot 28 °C

Oos-Kaap

In die weste sal dit mistig wees op plekke, andersins sonnig en warm. Gedeeltelik bewolk later die dag.

In die ooste sal dit sonnig en warm wees. Gedeeltelik bewolk in die suidweste in die oggend.

• Gqeberha: 11 °C tot 26 °C

• Oos-Londen: 11 °C tot 26 °C

KwaZulu-Natal

Sonnig en warm.

• Durban: 18 °C tot 27 °C

• Richardsbaai: 17 °C tot 27 °C

• Pietermaritzburg: 14 °C tot 29 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.