Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Vrydag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het geen waarskuwings vir Vrydag uitgereik nie.

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en koel.

• Pretoria: 4 °C tot 19 °C

• Johannesburg: 3 °C tot 19 °C

• Vereeniging: 2 °C tot 18 °C

Mpumalanga

Miskolle in die oggend langs die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en koud tot koel.

• Mbombela: 9 °C tot 21 °C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en koel.

• Polokwane: 7 °C tot 20 °C

Noordwes

Sonnig in die weste, andersins gedeeltelik bewolk en koel.

• Mahikeng: 6 °C tot 22 °C

• Vryburg: 6 °C tot 23 °C

Vrystaat

Miskolle in die oggend in die ooste en suide, andersins gedeeltelik bewolk en koel.

• Bloemfontein: 1 °C tot 22 °C

Noord-Kaap

Sonnig en koel.• Kimberley: 1 °C tot 23 °C

• Upington: 9 °C tot 25 °C

Wes-Kaap

Miskolle in die oggend in die suide waar dit gedeeltelik bewolk sal wees, andersins sonnig en koel tot warm.

• Kaapstad: 13 °C tot 25 °C

• George: 12 °C tot 23 °C

Oos-Kaap

Sonnig en warm, maar gedeeltelik bewolk en koel in die noordelike dele.

• Gqeberha: 9 °C tot 27 °C

• Oos-Londen: 10 °C tot 27 °C

KwaZulu-Natal

Miskolle in die oggend in die binneland, andersins gedeeltelik bewolk en koud tot koel met enkele buie in die noordooste.

• Durban: 14 °C tot 23 °C

• Richardsbaai: 13 °C tot 23 °C

• Pietermaritzburg: 8 °C tot 22 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.